<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 7   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Pret met die sakrekenaar en negatiewe getalle

Opvoeders afdeling

Memorandum

23. a) -7 m

  1. -20 m
  2. -16 m
  3. -15 m

25. 22ste vloer

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: pret met die sakrekenaar en negatiewe getalle

23. ’n Paar vriende het besluit om te gaan “bungi jump”. Bereken hoe ver elkeen van hulle onder die brug gaan draai het.

a) __________________________________________________________________

b) __________________________________________________________________

c) __________________________________________________________________

d) __________________________________________________________________

24. KOM ONS SPEEL!!

Werk saam met ’n maat. Verwyder die boer (Jack), koningin, koning, aas en s wart piet (Joker) uit ’n pak speelkaarte. Sit die pak onderstebo tussen julle neer. Neem die getal 10 as ’n wegspringplek.

Speler 1: Tel ’n kaart op. As dit ’n swart kaart is, tel die totaal / getal van die kaart by 10. As dit ’n rooi kaart is, trek af.

Speler 2: Tel ’n kaart op. Doen dieselfde as speler 1.

Spelers moet mekaar se antwoorde kontroleer. Gebruik ’n sakrekenaar as julle twyfel. Speel totdat al die kaarte se totale / getalle bygetel of afgetrek is.

25. KOPKRAPPER!

Jy is in ’n hyser op die 4 de vloer van ’n gebou met kelderverdiepings. Jy ry 6 vloere af, dan 13 vloere op en dan weer 11 vloere af. Daarna ry jy 9 vloere af en weer 23 op. Jy ry nog 17 vloere af en weer 25 op. Op watter vloer klim jy uit? ______________ Maak ’n skets of teken ’n getallelyn om dit voor te stel.

26. UITDAGING!

Teken ’n tydlyn waarop jy belangrike gebeure voor sowel as sedert jou geboorte aantoon. Dui jou geboortejaar met ’n 0 aan.

27. SELFASSESSERING

Merk die toepaslike blokkie met ’n regmerkie:

Ek kan GOED BETER BESTE
voorbeelde gee van negatiewe getalle in vandag se lewe. __________ __________ __________
negatiewe getalle korrek op my sakrekenaar insleutel. __________ __________ __________
negatiewe getalle rangskik van klein na groot en andersom. __________ __________ __________
negatiewe getalle met behulp van my sakrekenaar optel en aftrek. __________ __________ __________
vloeidiagramme met negatiewe getalle korrek voltooi. __________ __________ __________
berekeninge met negatiewe getalle sonder ’n sakrekenaar doen. __________ __________ __________

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask