<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 5   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.

1.1 A: 2 613

B: 4 871

1.2 A: 2 613 = 2 000 + 600 + 10 + 3

= (2 × 1 000) + (6 × 100) + (1 × 10) + (3 × 1)

B: 4 871 = 4 000 + 800 + 70 + 1

= (4 × 1 000) + (8 × 100) + (7 × 10) + (1 × 1)

3.

3.1 800; 6

(8 × 100); (6 × 1)

3.2 4 000; 90

(4 × 1 000); (9 × 10); (8 × 1)

4.

4.1 20

4.2 8

4.3 5 000

4.4 600

KO p KRA pp ERS!

a) 7 846

b) 7 740

c) 3 251

d) 8 292

e) 10

f) 100

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om getalle te herken en korrek voor te stel [lu 1.3]

Om die plekwaarde van syfers te herken [lu 1.4]

1. In elke getal het elke syfer ‘n bepaalde waarde en betekenis. Het jy al ooit gedink waarvoor staan die 3 in 435 819? Kom ons kyk.

1.1 Watter getal word voorgestel by:

A: __________________________________________________________________

B: __________________________________________________________________

1.2 Skryf die getal nou in uitgebreide notasie:

A: __________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

B: __________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

2. Vir die volgende oefening moet jy weet wat die plekwaarde van elke syfer is. As jy dit kan bepaal, dui die getal 6 038 en 4 792 op die onderstaande diagramme aan:

3. Dit is makliker om getalle te herken en voor te stel as ons hulle in uitgebreide notasie skryf, want deur dit te doen, moet ons weet wat die waarde van elke syfer is. Kan jy die ontbrekende getalle invul?

3.1 9 826 = 9 000 + ....................... + 20 + .......................

= (9 × 1 000) + (......... × .........) + (2 × 10) + (......... × .........)

3.2 4 198 = ................... + 100 + ................... + 8

= (......... × .........) + (1 × 100) + (......... × .........) + (......... × .........)

ONTHOU JY NOG?

Die WAARDE van die 7 in 8 427 is 7.

Die WAARDE van die 7 in 8 724 = 700.

4. Kom ons hersien die verskil tussen waarde en plekwaarde . Kan jy vir ‘n maat sê wat die plekwaarde van elke syfer hieronder is? Skryf dan die waarde van die vetgedrukte syfers neer.

4.1 8 329 _________________________________________________________

4.2 4 238 _________________________________________________________

4.3 25 098 _________________________________________________________

4.4 89 641 _________________________________________________________

Ko p kra pp ers!

  • Kyk of jy die volgende vrae korrek kan beantwoord:

a) 7 856 is 10 meer as ____________________________________________

b) 7 640 is 100 minder as ___________________________________________

c) ______________________________________ is die eerste onewe getal na 3 249

d) ____________________________________ is die ewe getal net voor 8 294

e) 8 000 is ______________________________________ keer groter as 800

f) 6 000 is ______________________________________ keer groter as 60

TYD VIR SELFASSESSERING!

Voltooi die volgende deur die toepaslike blokkie te merk: Glad nie Redelik goed Goed Uitstekend
Ek kan in honderde vorentoe en terugtel
Ek kan in duisende vorentoe en terugtel
Ek ken die verskil tussen ewe en onewe getalle
Ek kan getalle in uitgebreide notasie skryf
Ek kan die waarde van syfers in getalle bepaal

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder getalle herken en voorstel sodat dit beskryf en vergelyk kan word:

1.3.1 heelgetalle tot minstens 6-syfergetalle;

1.3.6 veelvoude van enkelsyfergetalle tot minstens 100;

1.3.7 faktore van minstens enige 2-syferheelgetal;

Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder die plekwaarde van syfers herken in heelgetalle tot minstens 6-syfergetalle.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 5. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10993/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask