<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Geskiedenis

Graad 4

Geskiedenis begin in ons eie omgewing

Module 3

Dis tyd om my omgewing beter te verstaan

Tyd is waarskynlik die belangrikste begrip in geskiedenis. as jy goeie begrip van tyd het, verstaan jy die verlede van jou omgewing soveel beter. die volgende aktiwiteit gaan jou hiermee help!

Snuffeltakies

Aktiwiteit 1

Om oorsake en gevolge te verskaf [lu 2.3]

a) Lees nou die volgende instruksies uit Linda Gouws se briefie oor hoe om vir jouself ‘n kussing te maak.

  • Kan jy agterkom watter stap sy per ongeluk uitgelaat het?
  • Wat sal die gevolg daarvan wees?

(b) Hou ‘n klasgesprek oor die oorsake waarom sekere mense in jul omgewing gelukkig/ongelukkig is. Watter gevolge het dit in die gemeenskap?

Aktiwiteit 2

Om tussen verskillende tydperke te onderskei [lu 2.3]

Ouma Sophia teken graag. Sy het deur die jare ‘n reeks prente geteken van hoe Mooimeisiesfontein ontwikkel het.

  • Rangskik eers haar prente in die regte volgorde.
  • Van watter stadium van ontwikkeling sou jy die meeste en die minste gehou het? Waarom?

Aktiwiteit 3

Om tyd te verstaan [lu 2.2]

Assessering

Leeruitkoms 2: geskiedkundige kennis en begrip

Die leerder is in staat om geskiedkundige kennis en begrip te toon.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

2.2 oorsaak en gevolg: redes verskaf of verduidelik vir die optrede van persone in die verlede binne ‘n gegewe konteks;

  • ooreenkomste en verskille: ooreenkomste en verskille tussen die verlede en hede identifiseer oor hoe dinge gedoen is binne ‘n bepaalde konteks.

Memorandum

  • Moet nog opgestop word.
  • d, f, a, e, h, b, c, g

(Daar is ook ander moontlikhede!)

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Geskiedenis graad 4. OpenStax CNX. Sep 17, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11090/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Geskiedenis graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask