<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 2   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Wiskunde in die wêreld rondom ons

Opvoeders afdeling

Memorandum

Kritieke- en ontwikkelings uitkomste

Die leerders moet uiteindelik kan:

1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;

2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;

3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;

4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;

5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;

6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;

7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;

8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;

9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;

10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;

11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en

12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.

  • Integrasie van Temas:
  • Inklusiwiteit: Wie mag aan sport deelneem? Net spanspelers? Moet almal ‘n kans gegun word? Maak jou eie grafiek om vas te stel watter leerders aan sport deelneem.
  • Sosiale Geregtighede: Vriende moet tyd saam deurbring bv. Hulle speel saam. Bespreek in klein groepies wat jou houding en gedrag moet wees as jy saam met jou maats speel.
  • ‘n Gesonde Omgewing: Waarom is sport belangrik? Bespreek veiligheid by die skool as sport beoefen word.
  • Getalbegrip word uitgebrei tot 50.
  • Tel in 2’e, 3’e, 4’e, 5’e en 10’e
  • Aktiwiteite met die kalender/almanak help die leerders om die maande in die regte volgorde te rangskik en ranggetalle te hersien.
  • Grafiek – ‘n weergrafiek kan voltooi word.
  • Samestellings van 10 word bekend gestel, en baie aktiwiteite word gegee om dit te versterk.
  • Meetaktiwiteite, insluitend vergelykings van hoogte, lengte en breedte, met die relevante woordeskat.
  • Inhoud – liter.
  • Geld - die identifisering van muntstukke en vorms is ingesluit.

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: geld [lu 1.1, lu 1.4, lu 1.6, lu 1.9, lu 2.2, lu 3.1]

  • Ek en my maats het ons geld gespaar.
  • Tel hulle geld.

_______ _______ ________

LU 1.6

Ons besoek die snoepie:

Lekkers 50c

Worsbroodjies R2

Skyfies 50c

Koeldrank R1

Roomys R2

  • Sisulu het R5. Hy koop ‘n worsbroodjie en ‘n koeldrank. Hy spandeer ______. Hy het ______ oor.
  • Teken die geld wat hy oor het.
  • Tom het R10. Hy koop 2 worsbroodjies, 2 koeldranke en 2 roomyse. Hy spandeer ______. Hy het ______ oor.
  • Teken die geld wat hy gehad het.
  • Mo koop 2 pakkies lekkers en 2 pakkies skyfies vir sy vriende. Hy het al sy geld uitgegee. Hoeveel geld het hy gehad om uit te gee?
  • Teken die geld wat hy gehad het.
  • 4 seuns koop elkeen 2 worsbroodjies.

Hulle koop _____ worsbroodjies.

Hulle betaal altesaam _____.

  • 3 meisies koop elkeen 3 pakkies lekkers.

Hulle koop _____ pakkies.

Hulle betaal altesaam _____.

  • 5 worsbroodjies bevat elk ‘n worsie.

Mamma het _____ worsies vir 10 worsbroodjies.

Ek betaal R ____ vir 5 worsbroodjies.

Ek betaal R ____ vir 10 worsbroodjies.

Probeer hierdie:

Skyfies: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
Geld: 50c R1

Kies een om in te kleur.

LU 1.6
  • Skryf hulle name:

11 ____________ 13 ____________ 17 ____________ 8 _____________

14 ____________ 10 ____________ 19 ____________ 12 ____________

18 ____________ 16 ____________ 15 ____________ 20 ____________

LU 1.4 LU 2.2
  • Sê die antwoorde vir ‘n maat, vir Mamma en Pappa.
10 + 1 = 14 + 1 = 16 + 1 = 11 + 1 =
10 + 2 = 14 + 2 = 16 + 2 = 11 + 2 =
10 + 3 = 14 + 3 = 16 + 3 = 11 + 3 =
11 – 1 = 15 – 1 = 18 – 1 = 10 – 1 =
11 – 2 = 15 – 2 = 18 – 2 = 10 – 2 =
11 – 3 = 15 – 3 = 18 – 3 = 10 –3 =
12 + 1 = 17 + 1 = 13 + 1 = 15 + 1 =
12 + 2 = 17 + 2 = 13 + 2 = 15 + 2 =
12 + 3 = 17 + 3 = 13 + 3 = 15 + 3 =
19 – 1 = 9 – 1 = 14 – 1 = 17 – 1 =
19 – 2 = 9 – 2 = 14 – 2 = 17 – 2 =
19 – 3 = 9 – 3 = 14 – 3 = 17 – 3 =
8 + __ = 10 5 + __ = 10 10 – 7 = 10 – 4 =
6 + __ = 10 7 + __ = 10 10 – 5 = 10 – 2 =
2 + __ = 10 4 + __ = 10 10 – 6 = 10 – 9 =
LU 1.9

Wiskunde en vorms:

  • Tel al die driehoeke. ___________ driehoeke.
  • Tel al die vierkante. ___________ vierkante.
  • Tel al die reghoeke. ___________ reghoeke.
  • Kyk van alle kante na die patroon.
LU 1.1 LU 3.1

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tot minstens 100 alledaagse voorwerpe akkuraat tel;

Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder orden, beskryf en vergelyk die volgende getalle:

1.4.1 heelgetalle tot minstens 2-syfergetalle;

1.4.2 gewone breuke insluitend halwes en kwarte;

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder geldprobleme oplos wat totale en kleingeld in rand en sent behels;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer;

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse kopieer en uitbrei tot minstens 200.

Leeruitkomste 3: Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.

Assesseringstandaard 3.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in die skoolomgewing en in prente herken, identifiseer en benoem.

Questions & Answers

what is mutation
Janga Reply
what is a cell
Sifune Reply
how is urine form
Sifune
what is antagonism?
mahase Reply
classification of plants, gymnosperm features.
Linsy Reply
what is the features of gymnosperm
Linsy
how many types of solid did we have
Samuel Reply
what is an ionic bond
Samuel
What is Atoms
Daprince Reply
what is fallopian tube
Merolyn
what is bladder
Merolyn
what's bulbourethral gland
Eduek Reply
urine is formed in the nephron of the renal medulla in the kidney. It starts from filtration, then selective reabsorption and finally secretion
onuoha Reply
State the evolution relation and relevance between endoplasmic reticulum and cytoskeleton as it relates to cell.
Jeremiah
what is heart
Konadu Reply
how is urine formed in human
Konadu
how is urine formed in human
Rahma
what is the diference between a cavity and a canal
Pelagie Reply
what is the causative agent of malaria
Diamond
malaria is caused by an insect called mosquito.
Naomi
Malaria is cause by female anopheles mosquito
Isaac
Malaria is caused by plasmodium Female anopheles mosquitoe is d carrier
Olalekan
a canal is more needed in a root but a cavity is a bad effect
Commander
what are pathogens
Don Reply
In biology, a pathogen (Greek: πάθος pathos "suffering", "passion" and -γενής -genēs "producer of") in the oldest and broadest sense, is anything that can produce disease. A pathogen may also be referred to as an infectious agent, or simply a germ. The term pathogen came into use in the 1880s.[1][2
Zainab
A virus
Commander
Definition of respiration
Muhsin Reply
respiration is the process in which we breath in oxygen and breath out carbon dioxide
Achor
how are lungs work
Commander
where does digestion begins
Achiri Reply
in the mouth
EZEKIEL
what are the functions of follicle stimulating harmones?
Rashima Reply
stimulates the follicle to release the mature ovum into the oviduct
Davonte
what are the functions of Endocrine and pituitary gland
Chinaza
endocrine secrete hormone and regulate body process
Achor
while pituitary gland is an example of endocrine system and it's found in the Brain
Achor
what's biology?
Egbodo Reply
Biology is the study of living organisms, divided into many specialized field that cover their morphology, physiology,anatomy, behaviour,origin and distribution.
Lisah
biology is the study of life.
Alfreda
Biology is the study of how living organisms live and survive in a specific environment
Sifune
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 2. OpenStax CNX. Oct 12, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11127/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 2' conversation and receive update notifications?

Ask