<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 7   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalpatrone

Opvoeders afdeling

Memorandum

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: getallepatrone (terme) [lu 2.1, lu 2.3.1, lu 2.3.2]

9. het jy geweet?

Die getalle in die getalry word ook TERME genoem.

10. probleem

Maak jou eie getalry.

Werk saam met ’n maat deur die volgende voorbeeld:

  • Teken eers ’n vloeidiagram met twee operator-blokkies:
  • Vul die antwoorde regs in.

Bv.

N-waardes

Jou getalry is 7 ; 12 ; 17 ; 22 ; 27

Jou reël sal dus wees:

Dus: T 2 = (5 × 2) + 2 = 12

T 12 = (5 × 12) + 2 = 62

  • As jy seker is jy verstaan bogenoemde, stel jou eie getalry saam.

_____________________________________________________________________

  • Also compile three questions of your own and ask a friend to answer them.

Verstaan jy die voorafgaande werk?

  • Voltooi die volgende deur ’n regmerkie in die toepaslike blokkie te maak:
onseker redelik seker baie seker
  • Ek kan verskillende patrone met getalle raaksien
  • Ek kan voorspel wat die daaropvolgende patroon sal wees
  • Ek kan die Fibonacci-ry verklaar en verder voltooi
  • Ek kan die Fibonacci-spiraal teken
  • Ek kan Pascal se driehoek aan ’n maat verduidelik
  • Ek kan ‘n driehoekgetal m.b.v. die formule bepaal
  • Ek kan die som van getalle bereken deur van Gauss se metode gebruik te maak
  • Ek kan my eie getalrye saamstel

Assessering

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder numeriese en meetkundige patrone ondersoek en uitbrei op soek na ‘n verwantskap of reëls, insluitend patrone.

Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder voorstellings maak van en verwantskappe tussen veranderlikes gebruik sodat inset- en/of uitsetwaardes op ‘n verskeidenheid maniere bepaal kan word deur die gebruik van:

2.3.1: woordelikse beskrywings;

2.3.2: vloeidiagramme.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask