<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Hallo! Ek word Sesduisend genoem.Ek is deel van ‘n baie groter getal:Sestienduisend driehonderd nege en twintig.

1 6 329

9. Skryf nou die waarde van die syfers wat vetgedruk is neer:

3 421

8 035

9 2 6

1 4 051

Laat ons na die getal 2 8 4 8 kyk.

Die 8 aan die linkerkant beteken 800. Die 8 aan die regterkant beteken 8.

Wat is die verskil tussen die waardes van die twee 8’s ?

800 - 8 = 792

10. Bereken nou die verskille in die waardes van die getalle wat vetgedruk en onderstreep is (kyk na die voorbeeld in die vorige blokkie):

7 3 7 4 .....................................................................................................
6 99 5
3 02 3
5 5 19 ...................................................................................................
2 4 5 4
1 0 0 1 0

11. Jy kan nou ‘n ‘plekwaarde’-speletjie met ‘n maat en ‘n sakrekenaar speel. Dit sal jou help om die begrip ‘plekwaarde’ beter te verstaan. Dit is nogal belangrik om hierdie speletjie te speel.

Kom ons kyk of jy die speletjie kan leer ken deur te lees wat die twee leerders sê:

Die speletjie eindig wanneer al die syfers met ‘n 0 vervang is.

12. Noudat jy die "plekwaarde"-speletjie gespeel het, kan ons probeer om die volgende oefening te doen Die syfer wat vet gedruk is, moet met ‘n 0 vervang word. (Die eerste twee is reeds gedoen.)

Getal, die vetgedrukte syfer moet met ‘n 0 vervang word My voorstel: wat gedoen moet word: Sakrekenaar se antwoord Π ρ Wat ek moes gedoen het:
1 35 6 - 6 = 1 350 Π - -
2 519 - 200 = 2 319 ρ - 2 000 =
6 7 23
15 6 3 8
1 3 642
1 7 389
5 90
14 84 3
7 3 94

1.3 Kom ons kyk weer na die eerste een. Sou dit reg gewees het om + 4 te sê? Ja dis reg: 1 35 6 + 4 = 1 36 0. Dit is hoe ons die 6 met ‘n 0 vervang!!

TOETS JOU VAARDIGHEID: PLEKWAARDES en DIE BESKRYWING EN VERGELYKING VAN HEELGETALLE

Nou dat ons geleer het hoe belangrik plekwaardes is, kan ons hierdie kennis gebruik om die volgende oefeninge te voltooi:

1. Skryf die getal wat uit die volgende bestaan:

6 000 + 0 + 20 + 9

2.1 Skryf neer die grootste heelgetal moontlik wat uit die volgende syfers bestaan:

6 ; 0; 9; 2; 7

2.2 Skryf die onewe getal onmiddellik voor 4 521

2.3 Skryf die ewe getal wat na 3 008 kom.

3. Wat is die waarde van die 6 in 1 6 708?

4. Die getal 17 538 verskyn op my rekenaar skerm. Hoe kan ek die 7 in ‘n 0 verander deur slegs een instruksie en = in te sleutel?

5. Skryf die heelgetal:

5.1 wat net voor 10 000 is

5.2 wat net na 1 000 is

5.3 wat groter is as 998 en kleiner is as 1 000

5.4 wat tussen 5 009 en 5 011 is

6. Skryf die antwoorde neer:

  • 347 - 47 =
  • 347 - 37 =
  • 254 - 54 =
  • 254 - 64 =
  • 254 - 44 =

KOM LAAT ONS JOU VORDERING TOT DUSVER TOETS

18 4 08

1. Gebruik die getal in die raam hierbo om die volgende te voltooi:

  • Watter getallestelsel gebruik ons?
  • Watter getalsimbole gebruik ons om al ons getalle te maak? Skryf hulle hieronder neer:
  • Skryf die waarde van die onderstreepte syfer in die raam hierbo neer.

1.4 Wat is die waarde van die 8

  1. aan die linkerkant?___________ b) aan die regterkant? __________

1.5 Wat sal die getal wees, indien jy die “0” weglaat?

1.6 Tel 4 by die getal in die raam 18 408 + 4 = ______________

1.7 Skryf die getal in die raam (hierbo) in uitgebreide notasie:

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11100/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask