<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
(ii)
( van 60)
(15–6)
22.2 a) van 24 = 2,4
2 uur 24 minute
b) Veldwerk
Fiksheid
c)
3 uur 36 minute
22. SIRKELGRAFIEKE MET PERSENTASIE (%)
22.1 Bestudeer die volgende sirkelgrafiek saam met ’n maat en beantwoord dan die vrae wat volg:
’n Graad 7-klas se musieksmaak lyk so:
a) Watter breuk van die leerders hou van
(i) klassieke musiek? .........................
(ii) geestelike musiek? .........................
b) As daar 60 leerders in die klas is, hoeveel luister na “rap”?
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
c) Hoeveel minder leerders luister na Boeremusiek as na “rap”?
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
d) Wat is JOU gunsteling musiek?
…………………………………………………………………………………………..
22.2 Kyk ook na die sirkelgrafiek in verband met die Suid-Afrikaanse krieketspan se daaglikse roetine. Beantwoord die volgende vrae:
a) Hoeveel uur is daar per dag vir ontspanning?
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
b) Waaraan word daar ewe veel tyd spandeer?
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
c) Watter breuk van die dag word aan boulwerk bestee?
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
d) Hoeveel uur per dag word aan fiksheidsoefeninge afgestaan?
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
23. UITDAGING!
Kan jy ’n kolomgrafiek trek van enige van die bogenoemde sirkelgrafieke?
24. Tyd vir self-assessering
|
JA | NEE | |
Ek kan % van bedrae bereken (nr. 15.1 – 15.3) | |||
Ek kan een hoeveelheid as ’n % van ’n ander hoeveelheid skryf (nr. 16.1 – 16.3) | |||
Ek kan % afslag bereken | |||
Ek kan % verhoging bereken | |||
Ek kan wins bereken | |||
Ek kan verlies bereken | |||
Ek kan die BTW op items bereken | |||
Ek kan sirkelgrafieke interpreteer en vrae daaroor beantwoord | |||
Ek kan ’n kolomgrafiek trek |
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.6: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n situasie beskryf deur ‘n grafiek daarvan te interpreteer, of ‘n grafiek van ‘n beskrywing van ‘n situasie teken (bv. die hoogte van ‘n wipwaentjie oor tyd; die spoed van ‘n resiesmotor wat om ‘n baan beweeg);
Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.
Assesseringstandaard 5.8: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid grafieke met die hand of met behulp van tegnologie teken om data voor te stel en te interpreteer (gegroepeer en ongegroepeer),
Assesseringstandaard 5.9: Dit is duidelik wanneer die leerder data wat op verskeie maniere voorgestel is krities lees en interpreteer ten einde gevolgtrekkings en voorspellings te maak.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?