<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 7   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Omtrek, oppervlakte en volume

Opvoeders afdeling

Memorandum

21.1.2

21.2.3

  • 6; 8; 12
  • 7

21.2.6

21.2.7

a) reghoekige prisma

b) kuboied

a)

b)

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: ontvouings [lo 3.4, lo 3.7]

21.2 ONTVOUINGS:

21.2.1 Vir hierdie aktiwiteit moet jy ’n kartonhouer van enige grootte klas toe bring. Sny dit oop (wees versigtig!) sodat jy dit plat op jou tafel of bank kan oopvou. Tel nou hoeveel syvlakke, hoekpunte en kante daar is.

21.2.2 Het jy geweet?

Wanneer ons ’n kubus (of enige ander vorm) oop­knip en plat vou (sien skets), noem ons die plat­gevou­de kubus / figuur die ontvouing van die kubus / figuur. Die stippellyne dui die voue aan.

21.2.3 Kyk goed na die volgende ontvouing van ’n kubus. Kan jy nog ’n ontvouing of twee van ’n kubus teken wat verskil van hierdie een?

21.2.4 Trek nou die ontvouing van die kubus hierbo akkuraat en netjies af. Vou dan jou eie kubus. Gebruik kleeflint om die kante vas te plak.

Voltooi: ’n kubus het ............... syvlakke, ............... hoekpunte en ............... kante.

21.2.5 Gebruik nou jou kubus en maak daarvan ’n dobbelsteen. Vergelyk dit met ’n regte dobbelsteen as jy nie weet waar om die kolletjies te maak nie!

Wat is die som van die kolletjies op die teenoorstaande syvlakke van ’n dobbelsteen? __________________

21.2.6 Kan jy die volgende ontvouings voltooi? Maak jou dobbelsteen weer los en vou dit plat om jou te help.

a)

b)

c)

d)

e)

21.2.7 Bring enige leë graankoshouer van karton van die huis af saam. Knip dit oop en vou dit plat. Beantwoord dan die vrae:

a) Wat noem ons jou boks wat jy saamgebring het?

_____________________________________________________________________

b) Kan jy ’n sinoniem gee vir jou antwoord by (a)?

_____________________________________________________________________

c) Teken die ontvouing van jou oopgeknipte houer.

d) Kan jy die ontvouing van ’n reghoekige prisma op ’n ander manier ook teken?

21.2.8 KLASBESPREKING

Watter van die volgende ontvouings, dink julle, sal ’n vervaardiger eerder gebruik? Motiveer!

A

B

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

21.2.9 KOPKRAPPER!

Twee dele van die ontvouing (net) van die figure kort. Kan jy hulle intrek?

a)

b)

22. Tyd vir selfassessering

  • Kleur die gesiggie in wat waar is van jou:
Ek kan die verskil tussen twee- en drie-dimensionele voorwerpe aandui
Ek kan die volgende begrippe verduidelik:
  • rant / kant
  • hoekpunt
  • vlak / syvlak
  • hubus
  • reghoekige prisma
  • net
Ek kan verskillende drie-dimensionele vorms identifiseer en benoem
Ek kan die aantal syvlakke van ’n drie-dimensionele figuur bereken
Ek kan die aantal hoekpunte van ’n drie-dimensionele figuur bereken
Ek kan die aantal kante van ’n drie-dimensionele figuur bereken
Ek kan ’n kubus vanuit verskillende hoeke teken
Ek kon die dobbelsteen – ontvouings korrek voltooi
Ek kan meer as een net van ’n reghoekige prisma teken

Assessering

Leeruitkomste 3: Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in ‘n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.

Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder nette ontwerp en gebruik om modelle te maak van meetkundige drie-dimensionele voorwerpe wat tot en met hierdie graad bestudeer is;

Assesseringstandaard 3.7: Dit is duidelik wanneer die leerder sketse van drie-dimensionele voorwerpe vanuit verskillende perspektiewe teken en interpreteer.

Questions & Answers

define biology infour way
Happiness Reply
What are types of cell
Nansoh Reply
how can I get this book
Gatyin Reply
what is lump
Chineye Reply
what is cell
Maluak Reply
what is biology
Maluak
what's cornea?
Majak Reply
what are cell
Achol
Explain the following terms . (1) Abiotic factors in an ecosystem
Nomai Reply
Abiotic factors are non living components of ecosystem.These include physical and chemical elements like temperature,light,water,soil,air quality and oxygen etc
Qasim
what is biology
daniel Reply
what is diffusion
Emmanuel Reply
passive process of transport of low-molecular weight material according to its concentration gradient
AI-Robot
what is production?
Catherine
Pathogens and diseases
how did the oxygen help a human being
Achol Reply
how did the nutrition help the plants
Achol Reply
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
ok
Achol
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask