<< Chapter < Page Chapter >> Page >

- Speel saam met ‘n maat, dan is daar twee stelle kaartjies.

- Plaas die kaartjies onderstebo op jou tafel.

- Elkeen dop ‘n kaartjie om en lees dit.

- Sodra jy ‘n woord lees en weet waar die maat lê, mag jy die maatjies neem.

- Die een met die meeste kaarte wen.

  • Om kaartjies uit te sorteer.

- Speel snap. Wanneer daar ‘n “snap” is, neem elke leerder een kaartjie en plaas dit in sy eie houer.

  • Sleutelklanke:
  • Skryf woorde met die klanke neer:
ou ie eu
  • Kies een woord uit elke klank en bou ‘n sin.

- .......................................................................................................................................

- .......................................................................................................................................

- .......................................................................................................................................

  • Lees jou sin vir jou maat.
  • Verstaan julle die nuwe woorde?
  • Vertel vir mekaar wat die woorde beteken.
LU 3.3.3 LU 3.5.3

Persephone

  • Teken self jou storie.
Hulle was baie lief vir Moeder Aarde en haar dogter. Moeder Aarde leer hulle ploeg, plant en oes.
Persephone pluk die mooi wit blom. Uit die gat kom swart perde en Hades!
Persephone huil en huil. Alles op die aarde gaan dood. Almal mis vir Persephone!
Apollo weet waar sy is. Persephone eet ses pitte.
Almal vier fees. Hulle is so bly. Moeder Aarde bedek alles met ‘n sagte wit kombers.
LU 5.6.2
  • Voltooi:

- Die plante word bruin en vaal in die ...................................................................

- Die bloeisels kom in die .............................................................................. uit.

- Daar is vrugte en blomme in die .........................................................................

- Alles lê toe onder ‘n wit kombers in die .............................................................

  • Aanleer van y; ui; ei.

So speel ons:

- Elke maat het ‘n knoop.

- Gebruik ‘n dobbelsteen. Lees elke woord en maak ‘n sin daarmee. Beweeg slegs aan vir elke woord wat jy ken.

- Die wenner is die een wat eerste by die beker kom.

  • Nog aktiwiteite:
  • Knip die woorde uit en speel snap.
  • Speel ‘n geheuespeletjie.
  • Kies ‘n woord om die sin te voltooi:

- ..............................................................................sal sy ‘n mooi wit blom pluk.

- Die plante sal ................................................................. winter weer vaal wees.

- .................................................................................... sal Ma weer vrugte koop.

volgende môre oormôre
LU 3.3.1 LU 3.3.2 LU 3.5.3
  • Hoofletters en punte:

- Bring ‘n koerant skool toe.

- Omkring al die hoofletters in rooi.

- Omkring al die punte in groen.

  • Wie het die meeste hoofletters omkring? ............................................................
  • Hoeveel?...............................................................................................................
  • Wie het die minste omkring? ...............................................................................
  • Hoeveel? ..............................................................................................................
  • Wat is die verskil? ...............................................................................................
  • Skryf jou som hier neer:

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

LU 4.7

Assessering

Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om tekste te lees en te ondersoek vir inligting en genot, en krities te reageer op die estetiese, kulturele en emosionele waardes daarvan.

Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit letters en woorde herken en skep;

3.3.2 gebruik woordherkennings en begripsvaardighede soos klanke, kontekstuele leiddrade en voorspellings om teks te verstaan;

3.3.3 lees met toenemende spoed en vlotheid;

Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:

3.5.3 herken vokaalklanke wat uit twee letters bestaan, soos in “moet”, “deur”, en diftonge, soos “ou”, “ei”, “ui”;

Leeruitkomste 4: SKRYF : Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard 4.7: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofletters en punktuasie: komas, punte, vraagtekens en uitroeptekens gebruik;

Leeruitkomste 5: DINK EN REDENEER : Die leerder is in staat om deur middel van taalgebruik te dink en te redeneer, en u toegang tot inligting te verkry, dit te verwerk en te gebruik sodat leer kan plaasvind.

Assesseringstandaard 5.6: Dit is duidelik wanneer die leerder inligting van een vorm na ‘n ander oordra;

5.6.2 gebruik inligting uit ‘n visuele of geskrewe teks om ‘n tabel, staafgrafiek of kopkaart te maak of byskrifte by ‘n diagram te skryf.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 3. OpenStax CNX. Sep 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11112/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask