4 Dit is belangrik dat opvoeders die modules in volgorde (soos hierbo genoem) sal doen, aangesien die leerders die vorige module se kennis en vaardighede benodig vir die daaropvolgende module.
3. GEWONE EN DESIMALE BREUKE (LU 1; 2 EN 5)
LEEREENHEID 1 FOKUS OP GEWONE BREUKE
Hierdie module is ‘n voortsetting van die werk wat in graad 5 gedoen is. Daar word uitgebrei op die optelling en aftrekking van breuke, en die berekening van ‘n breuk van ‘n sekere hoeveelheid word ook hersien.
Maak seker dat die leerders die korrekte terminologie bemeester het, asook die korrekte strategieë om bogenoemde korrek te bereken.
Kritieke Uitkoms 5 (Effektiewe kommunikasie deur visuele, simboliese, en/of taalvaardighede op verskillende maniere te gebruik) is hier van toepassing.
3 weke behoort voldoende te wees om hierdie module te voltooi.
** Aktiwiteit 17 is ‘n taak vir die portefeulje. Hoewel dit ‘n baie eenvoudige opdrag is, moet leerders in staat wees om dit netjies en akkuraat uit te voer. Leerders moet voor die tyd weet hoe opvoeders die taak gaan assesseer.
LEEREENHEID 2 FOKUS OP DESIMALE BREUKE
Hierdie module is ‘n uitbreiding op werk wat in graad 5 afgehandel is. Leerders moet nou in staat wees om desimale breuke korrek af te rond tot die naaste tiende, honderdste en duisendste. Beklemtoon weer die korrekte metode om op te tel en af te trek (vertikaal). Gee ook baie aandag aan die vermenigvuldiging en deling van desimale breuke.
Aangesien leerders laasgenoemde nogal moeiliker vind, kan 3 - 4 weke aan dié module spandeer word.
** Aktiwiteit 19 is ‘n taak vir die portefeulje. Die opdrag is baie eenvoudig, maar leerders moet in staat wees om dit netjies en akkuraat uit te voer. Leerders moet voor die tyd weet hoe opvoeders die taak gaan assesseer.
2.1 =
2.2<
2.3<
2.4<
2.5 =
2.6 =
2.7<
2.8<
2.9<
2.10<
Leerders afdeling
Inhoud
Aktiwiteit: om ekwivalente vorms van desimale breuke te herken en gebruik [lu 1.5.2]
ORDENING VAN DESIMALE EN GEWONE BREUKE
Vroeër in die module moes jy besluit of die verwantskapstekens korrek ingevul is. Werk saam met ‘n maat en kyk na die volgende vraag en oplossings:
1. Twee verwers wou weet wie die langste muur sou moes verf: een van 9,3 m of een van
meter.
Hierdie keer is dit span A teen span B! Julle het hierdie keer 2 minute tyd om die korrekte verwantskapsteken in te vul. Jul opvoeder sal daarna enige leerder vra om die antwoorde te verstrek.
2.1 0,09
2.2 4,02
2.3 0,016
2.4 0 0,8
2.5 0,20 .
2.6 1,4
2.7 3
3,22
2.8 0,494
2.9 2,006
2.10 0,025
Wie het hierdie keer gewen?
Hoeveel het JY reg gehad?
Assessering
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.5: ekwivalente vorms van die bogenoemde getalle herken en gebruik, insluitend:
1.5.2 desimale breuke tot minstens 2 desimale plekke.
Bacteria doesn't produce energy they are dependent upon their substrate in case of lack of nutrients they are able to make spores which helps them to sustain in harsh environments
_Adnan
But not all bacteria make spores, l mean Eukaryotic cells have Mitochondria which acts as powerhouse for them, since bacteria don't have it, what is the substitution for it?
Assimilatory nitrate reduction is a process that occurs in some microorganisms, such as bacteria and archaea, in which nitrate (NO3-) is reduced to nitrite (NO2-), and then further reduced to ammonia (NH3).
Elkana
This process is called assimilatory nitrate reduction because the nitrogen that is produced is incorporated in the cells of microorganisms where it can be used in the synthesis of amino acids and other nitrogen products
There are nothing like emergency disease but there are some common medical emergency which can occur simultaneously like Bleeding,heart attack,Breathing difficulties,severe pain heart stock.Hope you will get my point .Have a nice day ❣️
_Adnan
define infection ,prevention and control
Innocent
I think infection prevention and control is the avoidance of all things we do that gives out break of infections and promotion of health practices that promote life