<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Meting en tyd

Tyd

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.

1.1 07.30

1.2 21.15

1.3 05.50

1.4 22.40

1.5 19.00

Leerders afdeling

Inhoud

  • Hoe laat het jy gisteraand gaan slaap?

Halfnege?

Agt-dertig?

Twintig-dertig?

Onthou jy nog?

60 s (sekondes) = 1 min (minuut)

60 min = 1 h (uur)

24 d = 1 d (dag)

7 d = 1 wk (week)

365 d = 1 a (jaar)

366 d = 1 skrikkeljaar

52 weke (ongeveer) = 1 a

12 mde (maande) = 1 a

100 a = 1 eeu

Aktiwiteit: om analoog-tyd te lees en 24 uur-tyd te skryf [lu 4.1]

1. Jy het heelwat met tyd te doen gekry in graad 4 en 5. Kom ons kyk of jy jou kennis kan toepas. Skryf die volgende in internasionale skryfwyse:

1.1 halfagt (vm.) _______:_______

1.2 kwart oor nege (nm.) _______:_______

1.3 tien voor ses (vm.) _______:_______

1.4 twintig voor elf (nm.) _______:_______

1.5 sewe-uur (nm.) _______:_______

Assessering

Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder analoog-, digitale en 24-uur-tyd tot minstens die naaste minuut en sekonde lees, sê en skryf.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask