<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Graad 5

Lewe en lewenswyse

Module 14

Reptiele

Aktiwiteit:

Om meer kennis oor reptiele op te doen

[lu 1.2]

Krokodille, slange, akkedisse en verkleurmannetjies behoort tot die groep reptiele.

Die meeste reptiele verkies gebiede met warm temperature.

Reptiele is koudbloedig.

Hulle is kruipende diere.

Velbedekking is skubagtig.

Die dop van die eiers is meesal leeragtig.

Slange

Die oë is aan die kante van die kop geleë en lyk pêrelagtig.

Die tong word gewoonlik gebruik om reuke uit die omgewing te identifiseer.

Die neusgate word glad nie vir reuk gebruik nie.

Slange kan nie kos soos ander diere kou nie. Watter metode gebruik slange om kos wat te groot is in te neem? Die kakebeen is nie aanmekaar vasgegroei nie en kan groot oopgerek word. Die luislang sluk partykeer klein bokkies heel in.

Opdrag: in pare

Soek die volgende inligting en voltooi die onderstaande vraelys:

  1. Noem ten minste drie soorte goed wat slange graag vreet.
  1. Watter slang word die “boer se vriend” genoem en waarom?
  1. Waarom hou suikerboere van die luislang?
  1. Watter slang vreet voëleiers?
  1. Vreet slange ander slange? Motiveer jou bevindings.
  1. Kies een soort slangspesie. Beskryf hierdie slang kortliks deur van die interessantste eienskappe te noem. Maak ook ‘n eenvoudige skets van hierdie slang.
  1. Watter sintuie is by reptiele besonder goed ontwikkel?

Assessering

LU 1

WETENSKAPLIKE ONDERSOEK Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

 

Dit is duidelik wanneer die leerder:

1.1   ondersoeke beplan;

1.2   ondersoeke uitvoer en data versamel;

1.3       data evalueer en bevindinge kommunikeer;

 

Memorandum

Opdrag:

In pare

  • bokkies, muise, rotte, molle, paddas, voëls, ens.
  • Molslang – vreet muise, molle wat ‘n las in die landerye is.
  • Hulle vreet rietrotte wat die suikerriet vreet.
  • Die eiervreter.
  • Ja – die koraalslang doen dit veral.
  • Eie navorsing.
  • Oë, reuk (tonge).

Questions & Answers

what is mutation
Janga Reply
what is a cell
Sifune Reply
how is urine form
Sifune
what is antagonism?
mahase Reply
classification of plants, gymnosperm features.
Linsy Reply
what is the features of gymnosperm
Linsy
how many types of solid did we have
Samuel Reply
what is an ionic bond
Samuel
What is Atoms
Daprince Reply
what is fallopian tube
Merolyn
what is bladder
Merolyn
what's bulbourethral gland
Eduek Reply
urine is formed in the nephron of the renal medulla in the kidney. It starts from filtration, then selective reabsorption and finally secretion
onuoha Reply
State the evolution relation and relevance between endoplasmic reticulum and cytoskeleton as it relates to cell.
Jeremiah
what is heart
Konadu Reply
how is urine formed in human
Konadu
how is urine formed in human
Rahma
what is the diference between a cavity and a canal
Pelagie Reply
what is the causative agent of malaria
Diamond
malaria is caused by an insect called mosquito.
Naomi
Malaria is cause by female anopheles mosquito
Isaac
Malaria is caused by plasmodium Female anopheles mosquitoe is d carrier
Olalekan
a canal is more needed in a root but a cavity is a bad effect
Commander
what are pathogens
Don Reply
In biology, a pathogen (Greek: πάθος pathos "suffering", "passion" and -γενής -genēs "producer of") in the oldest and broadest sense, is anything that can produce disease. A pathogen may also be referred to as an infectious agent, or simply a germ. The term pathogen came into use in the 1880s.[1][2
Zainab
A virus
Commander
Definition of respiration
Muhsin Reply
respiration is the process in which we breath in oxygen and breath out carbon dioxide
Achor
how are lungs work
Commander
where does digestion begins
Achiri Reply
in the mouth
EZEKIEL
what are the functions of follicle stimulating harmones?
Rashima Reply
stimulates the follicle to release the mature ovum into the oviduct
Davonte
what are the functions of Endocrine and pituitary gland
Chinaza
endocrine secrete hormone and regulate body process
Achor
while pituitary gland is an example of endocrine system and it's found in the Brain
Achor
what's biology?
Egbodo Reply
Biology is the study of living organisms, divided into many specialized field that cover their morphology, physiology,anatomy, behaviour,origin and distribution.
Lisah
biology is the study of life.
Alfreda
Biology is the study of how living organisms live and survive in a specific environment
Sifune
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 5. OpenStax CNX. Sep 23, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10980/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask