<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Graad 5

Lewe en lewenswyse

Module 10

Oorlewing deur sintuie

Aktiwiteit:

Om inligting in te win oor diere en hul sintuie

[lu 2.2, 3.2]

Diere is baie afhanklik van hul sintuie om te kan oorleef. Om te kan oorleef, moet ‘n dier kos kan soek en in die hande kan kry en moet hy bewus wees van gevare. Sintuie speel ‘n belangrike rol in dié verband.

Opdrag:

  1. Identifiseer voorbeelde van soogdiere waarvan ‘n spesifieke sintuig baie goed ontwikkel is, (2) beskryf kortliks hoekom die sintuig so goed ontwikkel moet wees en (3) maak eenvoudige sketse van hierdie diere.

Die sintuie:

  • Om te sien
  • Om te hoor
  • Om gevoel te ervaar
  • Om te proe
  • Om te ruik

Assessering

LU 2

KONSTRUKSIE VAN WETENSKAPKENNIS Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

2.1   betekenisvolle inligting onthou;

2.2   inligting kategoriseer;

2.3       inligting interpreteer.

 

Memorandum

Opdrag:

Taak: Identifiseer diere: eie navorsing:

Voorbeelde: oë – leeu; ore – bakoorjakkals; gevoel – vis (tel trilling in water op); smaak – herbivoorblokke (my giftige planne); reuk – hiëna, bokke.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 5. OpenStax CNX. Sep 23, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10980/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask