<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Inleiding

'n Getal (soos beskryf in die hersieningshoofstuk) is 'n manier om 'n hoeveelheid voor te stel. Die getalle wat op hoërskool gebruik sal word is almal reëel, maar daar is heelwat verskillende maniere om enige gegewe reële getal voor te stel.

Hierdie hoofstuk beskryf rasionale getalle .

Khan academy video oor heelgetalle en rasionale getalle (in engels)

Die oorhoofse beskouing van getalle

Die term "heelgetal" het nie 'n konsekwente definisie nie. Verskillende skrywers gebruik dit op verskillende wyses. Ons gebruik die volgende definisies:

  • natuurlike getalle is (1, 2, 3, ...)
  • telgetalle is (0, 1, 2, 3, ...)
  • heelgetalle is (... -3, -2, -1, 0, 1, 2, 3, ....)

Definisie

Die volgende getalle is almal rasionaal

10 1 , 21 7 , - 1 - 3 , 10 20 , - 3 6

Jy kan sien dat al die tellers en noemers heelgetalle is.

Rasionale getal

'n Rasionale getal is enige getal wat geskryf kan word as:

a b

waar a en b heelgetalle is en b 0 .

Slegs breuke wat 'n heeltallige teller en noemer het (wat nie 0 is nie), is rasionale getalle.

Dit beteken dat alle heelgetalle rasionaal is, aangesien hulle geskryf kan word met 'n noemer van 1.

Dus is

2 7 , π 20

nie voorbeelde van rasionale getalle nie, want in elke geval is óf die teller óf die noemer nie 'n heelgetal nie.

'n Getal wat nie geskryf word in die vorm van 'n heelgetal gedeel deur 'n heelgetal nie kan nogtans 'n rasionale getal wees. Dit is omdat die vereenvoudigde resultaat wel as 'n kwosiënt van heelgetalle geskryf kan word. Die reël is dat indien 'n getal geskryf kan word as 'n kwosiënt van heelgetalle, dit rasionaal is, selfs al kan dit op 'n manier geskryf word wat nie so 'n kwosiënt is nie. Hier is twee voorbeelde wat dalk nie na rasionale getalle lyk nie, maar nogtans is, omdat daar ekwivalente vorms gevind kan word wat bestaan uit 'n heelgetal gedeel deur 'n heelgetal:

- 1 , 33 - 3 = 133 300 , - 3 6 , 39 = - 300 639 = - 100 213

Rasionale getalle

  1. Indien a 'n heelgetal is, b 'n heelgetal is en c irrasionaal is, watter van die volgende is rasionale getalle?
    (i) 5 6 (ii) a 3 (iii) b 2 (iv) 1 c
  2. Indien a 1 'n rasionale getal is, watter van die volgende is geldige waardes vir a ?
    (i) 1 (ii) - 10 (iii) 2 (iv) 2 , 1

Vorme van rasionale getalle

Alle heelgetalle en heeltallige kwosiënte is rasionaal. Daar is twee bykomende vorme van rasionale getalle.

Ondersoek: desimale getalle

Jy kan die rasionale getal 1 2 skryf as die desimale getal 0,5. Skryf die volgende getalle as desimale getalle:

  1. 1 4
  2. 1 10
  3. 2 5
  4. 1 100
  5. 2 3

Beskou die getalle na die desimale komma. Kom hulle tot 'n einde of gaan hulle voort? Indien hulle voortgaan, is daar 'n herhalende patroon in die getalle?

Jy kan 'n rasionale getal as 'n desimale getal skryf. Twee tipes desimale getalle wat as rasionale getalle geskryf kan word:

  1. Desimale getalle waarvan die nie-nul getalle na die komma tot 'n einde kom of termineer , byvoorbeeld die breuk 4 10 kan geskryf word as 0,4.
  2. Desimale getalle wat 'n nimmereindigende herhalende patroon van getalle na die komma het, byvoorbeeld die breuk 1 3 kan geskryf word as 0 , 3 ˙ . Die dot beteken dat die 3 'e repeteer, m.a.w. 0 , 333 ... = 0 , 3 ˙ .

Questions & Answers

what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
cell is the building block of life.
Condoleezza Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]. OpenStax CNX. Aug 04, 2011 Download for free at http://cnx.org/content/col11328/1.4
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?

Ask