<< Chapter < Page Chapter >> Page >

.....................................................................................................

Hierdie lysie is voorbeelde van luukshede . Dit is nie noodwendig artikels wat jy nodig het om te kan oorleef nie. Nee, dit is sommer lekker bederfgoed.

Aktiwiteit 3

Om bewus te word van die verskil tussen noodsaaklikhede en luukshede [lu 1.1]

(c)sorteer die volgende lys artikels volgens die gegewe tabel:

drafskoene

polshorlosie

1 liter melk

tandeborsel

platformsandale

goue oorbelle

hoofpynpille

skaatsplank

haarsjampoe

trui

huis

nuwe motor

water

lekkergoed

swembad

Noodsaaklike behoeftes Luukshede
1. 1.
2. 2.
3. 3.
4. 4.
5. 5.
6. 6.
7. 7.
8. 8.
9. 9.
10. 10.
11. 11.
12. 12.

(d)groepwerk

Jy beoefen sport na skool en jou ma gee vir jou R10 om iets by die snoepwinkel te koop na die oefening. Die volgende is moontlike opsies:

vrugtesap R2,50

roomys R4,50

pakkie lekkers R2,00

aartappelskyfies R2,50

2 suigstokkies R1,00

3 koekies R1,00

Is die items wat julle gekies het, basiese behoeftes? sou jy daarsonder kon oorleef?

Dink jy die mens sal tevrede wees, indien daar elke dag net in sy/haar noodsaaklike behoeftes voorsien word? Waarom?

Aktiwiteit 4

Om noodsaaklike daaglikse artikels te identifiseer [lu 1.1]

(e)maak ‘n lys van noodsaaklike artikels waarsonder jy nie een dag in jou lewe kan klaarkom nie:

..........................................................................................................................

Alle mense se behoeftes is nie dieselfde nie. So kry ons byvoorbeeld die Khoi en San wat onder totaal ander omstandighede as die moderne mens leef. Probeer nou saam met jou maat ‘n lys van ‘n San- of Khoi-gesin se basiese behoeftes saamstel.

Assessering

Leeruitkoms 1: die ekonomiese kringloop

Die leerder is in staat om kennis en begrip van die ekonomiese kringloop binne die konteks van “die ekonomiese probleem” te toon.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

  • die rol van lede van huishoudings beskryf as verbruikers en produsente in die proses van “behoeftebevrediging”.

Memorandum

Bladsy 1

(a) Die leerder moet kan onderskei tussen noodsaaklike behoeftes en luukses aan die hand van ‘n skets waarin ‘n noodgeval uitgebeeld word.

Bladsy 2

  1. ‘n Bekende situasie word gebruik om te illustreer dat die mens daarna streef om veel meer as net basiese behoeftes te bevredig.

Bladsy 3

  1. Alledaagse artikels word geklassifiseer as noodsaaklike behoeftes of luukses.

Bladsy 4

  1. Die leerder identifiseer die noodsaaklike artikels in sy/haar daaglikse bestaan.

Bladsy 4

(e) Tref ‘n vergelyking tussen dit wat ons as basiese behoeftes beskou, en die basiese behoeftes van die Khoina.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 4. OpenStax CNX. Sep 17, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11085/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask