<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Opdrag 1:

Om ‘n woordeboek te raadpleeg en die betekenisse van woorde neer te skryf

[lo 1.2.2, 6.1.5]

Beantwoord die volgende vrae:

  1. Die verhale van Rooikappie en Die Drie Varkies is sprokies.Wat is ‘n sprokie?Bestudeer die woordeboek-inskrywing en skryf die betekenis van die woord neer:
  1. Skryf die betekenis van sprokieswêreld neer:
  1. Skryf die betekenis van sprokiesland neer:
  1. Is ‘n sprokie ‘n opgemaakte storie of is dit die waarheid ?
  1. In beide sprokies wat in die leesstuk genoem is, is die wolf die bose karakter. Hoekom is dit so? (Lees die tweede paragraaf van die leesstuk.)
  1. Skryf ‘n sinoniem neer vir bose karakter :
  1. Van watter dierespesie is die wolf ‘n afstammeling?
  1. Wat het die wolwe veral gedurende die wintermaande na die mense toe gelok?
  1. Watter groep het hulleself as die heersers van die wildernis beskou?
  1. Waarvan het die Wolwe gelewe?
  1. Noem drie maniere waarop mense wolwe uitgeroei het:
  1. Watter wolfspesie word slegs in dieretuine aangetref?
  1. Watter belangrike bydrae, wat nie vir mense ‘n bedreiging is nie, kan wildehonde lewer?

Wolf in die woordeboek

wolf, (wolwe). Enigeen van ‘n aantal vraatsugtige roofdiere van die Hondegeslag (Canis) , wat groot skade onder vee, wild, beeste aanrig, en, in ‘n groep, die mens aanval, veral die soort C. lupus: Deur wolwe verskeur word. Die wolf en die lam wei rustig bymekaar (Ina Rousseau). 2. In sommige dele, benaming vir die hiëna. 3. (fig.) Persoon wat ‘n ander se ondergang bewerk: ‘n Meisie wat onder wolwe verval het. 4. Soort spinmasjien. UITDR.: Met die wolwe in die bos huil , maak soos jou maats maak; saamgaan met die meerderheid. Soos ‘n wolf eet , gulsig eet. ‘n Wolf in skaapsklere, ‘n skurk met ‘n onskuldige voorkoms. Wolf skaapwagter maak , ‘n skurk te veel vertrou.

Wat is idiomatiese uitdrukkings?

Idiome verleen kleur aan ons taalgebruik. In plaas daarvan om te sê dit reën hard , kan ons sê dit reën katte en honde.

Elke volksgroep het ook sy eie, unieke uitdrukkings en maniere van ‘n ding sê.

Opdrag 2:

Om idiomatiese uitdrukkings op ‘n gepaste manier te gebruik

[lu 6.4.3]

Bestudeer bostaande inskrywing en beantwoord die vrae:

Skryf vyf idiomatiese uitdrukkings neer:

Skryf die betekenisse van elk van die idiomatiese uitdrukkings neer:

Jakkals in die woordeboek

jakkals, (-e) 1. Hondagtige roofdier van die fam. Canidae , met lang bene, dik stert en spits snuit, berug weens die skade wat dit onder kleinvee aanrig. 2. (fig.) Listige, skelm persoon: Hy is ‘n regte, geveinsde jakkals . UIDR.: Dis bo my jakkals , meer as wat ek kan doen of begryp. Jakkals sê die druiwe is suur – gesê van iemand wat minagtend praat oor iets wat buite sy bereik is. Jakkals verloor wel sy hare, maar nie sy streke nie (jakkals verander van hare, maar nie van streke nie) , ‘n mens ontgroei nooit jou ingebore geaardheid nie. ‘n Kaal jakkals , persoon wat niks besit nie. Vir jakkals (wolf) skaapwagter maak , die grootste skelm ‘n verantwoordelike pos gee. Jakkals prys sy eie stert – gesê van (aan) ‘n persoon wat homself prys. Jakkals trou (met wolf se vrou)(wolf en jakkals trou) – gesê as daar tegelyk reën en sonskyn is. Dit is klein jakkalsies wat die wingerde verniel , klein foutjies wat groot moleste veroorsaak. jakkals: …agtig, …jag, …jagter.

Questions & Answers

if three forces F1.f2 .f3 act at a point on a Cartesian plane in the daigram .....so if the question says write down the x and y components ..... I really don't understand
Syamthanda Reply
hey , can you please explain oxidation reaction & redox ?
Boitumelo Reply
hey , can you please explain oxidation reaction and redox ?
Boitumelo
for grade 12 or grade 11?
Sibulele
the value of V1 and V2
Tumelo Reply
advantages of electrons in a circuit
Rethabile Reply
we're do you find electromagnetism past papers
Ntombifuthi
what a normal force
Tholulwazi Reply
it is the force or component of the force that the surface exert on an object incontact with it and which acts perpendicular to the surface
Sihle
what is physics?
Petrus Reply
what is the half reaction of Potassium and chlorine
Anna Reply
how to calculate coefficient of static friction
Lisa Reply
how to calculate static friction
Lisa
How to calculate a current
Tumelo
how to calculate the magnitude of horizontal component of the applied force
Mogano
How to calculate force
Monambi
a structure of a thermocouple used to measure inner temperature
Anna Reply
a fixed gas of a mass is held at standard pressure temperature of 15 degrees Celsius .Calculate the temperature of the gas in Celsius if the pressure is changed to 2×10 to the power 4
Amahle Reply
How is energy being used in bonding?
Raymond Reply
what is acceleration
Syamthanda Reply
a rate of change in velocity of an object whith respect to time
Khuthadzo
how can we find the moment of torque of a circular object
Kidist
Acceleration is a rate of change in velocity.
Justice
t =r×f
Khuthadzo
how to calculate tension by substitution
Precious Reply
hi
Shongi
hi
Leago
use fnet method. how many obects are being calculated ?
Khuthadzo
khuthadzo hii
Hulisani
how to calculate acceleration and tension force
Lungile Reply
you use Fnet equals ma , newtoms second law formula
Masego
please help me with vectors in two dimensions
Mulaudzi Reply
how to calculate normal force
Mulaudzi
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 7. OpenStax CNX. Sep 09, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11016/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask