<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 5   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.

1.1 8 366

1.2 7 452

1.3 8 664

1.4 9 548

2.

2.1 6 750

2.2 8 260

2.3 3 516

2.4 9 379

3.

3.1<

3.2<

3.3<

3.4<

Vrae op pp. 11-12

1. 46

2. 26

3. 39 337

4. 5 000 I)

5. 4 072 j)

6. 4 440

7. 7 739

8. =

9. 14; 5

10. 1 000; 8

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om getalle te herken en met mekaar te vergelyk [lu 1.3]

Om korrek te kan bereken [lu 1.8]

MEER OF MINDER?

1. As jy weet waar die tiene en honderde in ‘n getal is (plekwaarde), is dit maklik om met 10 of 100 op te tel (meer as) of af te trek (minder as). Kyk of jy dadelik die antwoord kan neerskryf. Watter getal is:

1.1 10 meer as 8 356?_____________________________________________

1.2 10 minder as 7 462? ______________________________________________

1.3 100 meer as 8 564? ____________________________________________

1.4 100 minder as 9 648? _____________________________________________

2. In hierdie aktiwiteit moet jy die vraag baie goed lees en jou antwoord met die gegewe getal vergelyk om seker te maak of jy korrek gewerk het.

2.1 6 740 is 10 minder as _____________________________________________

  • 8 360 is 100 meer as ____________________________________________

2.3 3 526 is 10 meer as _____________________________________________

2.4 9 279 is 100 minder as___________________________________________

Let op: “minder as” beteken nou “tel op” om die antwoord te kry, en “meer as” beteken “trek af” om die antwoord te bereken!

Vergelyking en Rangskikking

Onthou jy nog?

>beteken "groter as"<beteken "kleiner as" = beteken “is gelyk aan/ewe groot”

3. Ons kan van die Wiskundige simbole<;>en = gebruik maak wanneer ons antwoorde met mekaar vergelyk. Dit is belangrik dat jy die antwoorde korrek sal bereken, anders is die simbool verkeerd! Bereken nou die antwoord waar nodig, vergelyk die antwoord links van die  met dié regs van die  en vul dan in:<;>of =:

3.1 (5 × 6) + 9 * 41

3.2 8 921 * 9 821

3.3 2 356 * 2 000 + 500 + 30 + 6

3.4 4 000 + 200 + 50 + 7 * 4 275

RET MET DIE SAKREKENAAR!

Werk saam met ’n maat. Julle benodig een sakrekenaar.

  • Speler A sleutel enige 4-syfer getal op die sakrekenaar in, bv. 4 986.
  • Speler B "skiet" nou enige van die syfers af deur van aftrekking gebruik te maak, bv. 4 986 - 80 = 4 906.
  • Maak nou beurte om die syfers af te "skiet". Die wenner is die speler wat 0 op die vertoonskerm kry.

ASSESSEER JOUSELF VOORDAT JY VOORTGAAN!

Voltooi die volgende deur die toepaslike blokkie te merk:

Glad nie Redelik goed Goed Uit-stekend
  • Ek kan die patrone in getalrye sien en die getalpatroon voltooi (LU 2.1)
  • Ek kan getalle van groot na klein en andersom rangskik (LU 1.3)
  • Ek kan verwantskapstekens (<;>; =) korrek invul (LU 1.3)

10

K om ons kyk hoe vorder jy!

  • Kan jy die volgende vrae korrek beantwoord?

1. Hoeveel honderde is daar in 4 600?__________________________________

2. Hoeveel duisende is daar in 26 000? _________________________________

3. Omkring al die onewe getalle in die volgende:

14 ; 39 ; 128 ; 337 ; 4 000

4. Wat is die waarde van die 5 in 5 713?_________________________________

5. Watter getal word deur die volgende diagram voorgestel?

6. Omkring die grootste getal:

4 040 ; 4 404 ; 4 440 ; 4 004

7. Watter getal is 100 meer as 7 639?_______________________________

8. Vul in>;<of = :

40 + 200 + 3 000 + 6 ____________________ 3 246

9. Voltooi die patroon:

41 ; 32 ; 23 __________________ ; __________________

10. Voltooi:

2 386 = (2 × _________) + (3 × 100) + (_________ × 10) + (6 × 1)

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder getalle herken en voorstel sodat dit beskryf en vergelyk kan word:

1.3.1 heelgetalle tot minstens 6-syfergetalle;

1.3.6 veelvoude van enkelsyfergetalle tot minstens 100;

1.3.7 faktore van minstens enige 2-syferheelgetal.

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir die oplossing van probleme te gebruik:

1.8.1 afronding tot die naaste 5, 10, 100 of 1 000;

1.8.2 optel en aftrek van heelgetalle met minstens 5 syfers.

Questions & Answers

what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
cell is the building block of life.
Condoleezza Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 5. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10993/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask