Die derdewêreldse krotbuurt van Rio is binne stapafstand van ‘n duur woonstelbuurt.
Aktiwiteit 2:
Om die omstandighede van die mense van rio te oordink en te ondersoek
[lu 2]
Maak ‘n lys van die
redes vir die toestroming van werksoekers na Rio de Janeiro:
Maak ‘n lys van die
grootste probleme waarmee die nuwe intrekkers te kampe het:
Wat gaan gebeur as daar ‘n ernstige brand in so ‘n
favela uitbreek?
Maak ‘n lys van so veel moontlike ooreenkomste tussen die probleme wat mense in die stede van -Afrika en in Rio de Janeiro ervaar.
Aktiwiteit 3:
Om die invloed van rio de janeiro se klimaat te bespreek
[lu 2.1, 2.2]
Julle het Rio se breedteligging in Aktiwiteit 1 nageslaan en behoort ‘n goeie idee van die klimaat te hê.
Oorweeg die invloed wat die klimaat op die lewens-omstandighede van die armes sowel as die gegoede inwoners van Rio de Janeiro sal hê.
Aktiwiteit 4:
Om die volgende twee onderwerpe te bespreek
[lu 3.2]
‘n Arm gesin verlaat vandag die afgeleë Brasiliaanse platteland om ‘n beter lewe vir elke gesinslid in Rio te gaan soek, maar die kans op ‘n beter lewe is skraal.
Die omstandighede van die arm werksoekers in Rio de Janeiro en enige groot stad in Suid-Afrika is omtrent dieselfde.
Aktiwiteit 5:
Om oplossings vir probleme oor armoede aan die hand te doen
[lu 3.3]
Oordink die situasie in Rio de Janeiro. Vir die armes is die vooruitsigte swak. Maar daar moet ‘n oplossing wees vir die erge verarming, die swak lewensomstandighede en die toenemende misdaad. Wat stel julle voor?
Assessering
Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEKDie leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.1 inligtingsbronne , insluitend eenvoudige statistiek, identifiseer om die vraag oor ‘n maatskaplike of omgewingsvraaagstuk of –probleem te help beantwoord;
relevante inligting vir spesifieke doeleindes uit bronne kies en dit opteken;
breedte- en lengteligging gebruik om relevante plekke op kaarte te vind;
inligting gebruik om oplossings vir probleme voor te stel;
1.5 verslag doen oor ondersoeke deur bespreking, debat, gestruktureerde skryfwerk, grafieke, tabelle, kaarte en diagramme.
LU 2
AARDRYKSKUNDIGE KENNIS EN BEGRIPDie leerder is in staat om aardrykskundige en omgewingskennis en -begrip te toon.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
kan verduidelik waarom meer mense op sommige plekke woon as ander;
kan identifiseer hoe toegang tot verskillende soorte hulpbronne ontwikkeling op verskillende plekke beïnvloed;
sommige maniere waarop die samelewing die omgewing verander het, beskryf.
LU 3
VERKENNING VAN VRAAGSTUKKEDie leerder is in staat om ingeligte besluite oor sosiale en omgewingsvraagstukke en –probleme te neem.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
ongelykhede binne en tussen samelewings identifiseer;
sommige faktore wat op verskillende aardrykskundige skale en op verskillende plekke tot maatskaplike en omgewingsongelykheid lei, ontleed;
optrede evalueer wat tot die deel van hulpbronne en die vermindering van armoede in ‘n spesifieke konteks lei.
Memorandum
GEVALLESTUDIE
1. Vinnige groeiprobleme
Questions & Answers
where we get a research paper on Nano chemistry....?
Do u think that Graphene and Fullrene fiber can be used to make Air Plane body structure the lightest and strongest.
Rafiq
Rafiq
what is differents between GO and RGO?
Mahi
what is simplest way to understand the applications of nano robots used to detect the cancer affected cell of human body.?
How this robot is carried to required site of body cell.?
what will be the carrier material and how can be detected that correct delivery of drug is done
Rafiq
Rafiq
if virus is killing to make ARTIFICIAL DNA OF GRAPHENE FOR KILLED THE VIRUS .THIS IS OUR ASSUMPTION
Anam
analytical skills graphene is prepared to kill any type viruses .
Anam
Any one who tell me about Preparation and application of Nanomaterial for drug Delivery
The nanotechnology is as new science, to scale nanometric
brayan
nanotechnology is the study, desing, synthesis, manipulation and application of materials and functional systems through control of matter at nanoscale
Damian
Is there any normative that regulates the use of silver nanoparticles?