<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Meetkunde, datahantering en waarskynlikheid

Meetkunde

Opvoeders afdeling

Memorandum

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om 3-dimensionele figure te herken, te visualiseer en te benoem [lu 3.1.1]]

Om 3-dimensionele figure te ondersoek en te vergelyk [lu 3.3.1]

1. Die volgende ontvouings is voorbeelde van piramides .

Trek hulle net so af, knip uit en vou dan elke piramide.

1.1

1.2

2. Hou ‘n klasbespreking en maak ‘n lys van die ooreenkomste en verskille tussen die twee piramides wat julle sien. Sit dit teen jul aansteekbord vas.

Assessering

Leeruitkomste 3: Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in ‘n verskeidenheid oriënta­sies en posisies te beskryf en voor te stel.

Assesseringstandaard 3.1: Dit is duidelik wanneer die leerder twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in natuurlike en kulturele vorms en ‘n meetkundige agtergrond, insluitend dié wat vroeër behandel is, herken, visualiseer en benoem met die klem op:

3.1.1: ooreenkomste en verskille tussen viervlakke en ander piramides;

Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe wat in hierdie graad bestudeer word, ondersoek en vergelyk (individueel en/of as lid van ‘n groep), volgens die bostaande eienskappe deur die volgende te doen:

3.3.1: maak drie-dimensionele modelle deur die volgende te gebruik:

  • strooitjies om ‘n raamwerk te bou,
  • ‘n net/patroon wat deur die onderwyser voorsien word.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask