<< Chapter < Page Chapter >> Page >

..........................................................................................................................................

  • Maak sinne met die woorde:

..........................................................................................................................................

.......................................................................................................................................... ..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

LU 3.4 LU 4.6 LU 4.7
  • Lees die storie ‘n paar keer oor totdat jy dit vlot kan lees.
  • Lees vir Juffrou.

Lentedag in die skool

Die kinders het van vroeg af skool toe gekom, elkeen met ‘n arm vol van die mooiste blomme - wit, rooi, geel, pers en oranje.

Ouma Rosie het gesorg dat Themba en Thandi se arms ook volgelaai was.

Almal het hul besig gehou met die rangskik van die blomme. Juffrou het ook gehelp.

Gou-gou was al wat ‘n klaskamer, gang en portaal is, toegepak met die blomme. Dit was ‘n kleurvolle prentjie, om nie te praat van die heerlike geure van rose, pronkertjies en menige ander soorte blomme nie. Die skool het soos ‘n blomtuin gelyk!

  • Voltooi die sin.

Baie blomme in die skool het dit ............................................................ lyk en .............

......................................................................... ruik.

LU 3.2 LU 3.3 LU 3.4

LU 4.1

Maak ‘n lenteprent

  • Lees die instruksies.
  • Stap met ‘n maatjie buite in die tuin rond. Kyk na die blomblare van die verskillende blomme. Lyk hulle eenders of lyk hulle anders?
  • Hoe verskil die blomme se blomblare van mekaar?
  • Teken al die verskillende soorte. Maak hulle mooi groot en kleur hulle in.
  • Knip al die blomme wat jy ingekleur het, uit.
  • Plak hulle naby mekaar om ‘n collage te maak.
  • Stal al julle lenteprentjies uit.
  • Later kan hierdie prente as ‘n buiteblad vir een van jou boeke gebruik word.
  • Hier is ‘n paar voorbeelde van verskillende vorms blomblare.

Lente blomme

  • Teken, kleur in en knip uit.

My lenteprent

LU 2.4

Woordbou

  • Hierdie woorde eindig met “rk”.
  • Klank die woorde.
  • Lees die woorde.
  • Leer die woorde.
  • Skryf die woorde:

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

  • Maak sinne met die woorde:

..........................................................................................................................................

.......................................................................................................................................... ..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

LU 3.4 LU 4.6 LU 4.7

Assessering

Leeruitkomste 2: PRAAT : Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.

Assesseringstandaard 2.4: Dit is duidelik wanneer die leerder aan klas- en groepbesprekings deelneem.

Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.

Assesseringstandaard 3.2: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis skep uit geskrewe teks;

Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit letters en woorde in langer tekste herken en skep:

Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:

Leeruitkomste 4 SKRYF : Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder toenemend leesbaar skryf:

Assesseringstandaard 4.4: Dit is duidelik wanneer die leerder skryfstukke hersien:

Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder woordeskat opbou en woorde begin spel sodat ander dit kan lees en verstaan.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 2. OpenStax CNX. Oct 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11132/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 2' conversation and receive update notifications?

Ask