As ons oor ontwikkeling wil gesels, kry ons eers weer ‘n geheelbeeld van die landkaart. Waar sou jy die meeste en minste ontwikkeling verwag, en waarom? Het jy al hoogs ontwikkelde sowel as totaal onontwikkelde gebiede besoek? Vertel of skryf iets hieroor, en vergelyk julle ervarings.
Nou kan ons die land verdeel in breë
ONTWIKKELINGSTREKE of streke waar daar reeds ‘n groot mate van ontwikkeling voorkom, en wat die vroeëre TBVC-lande insluit (vind uit wat laasgenoemde beteken) en in ‘n groot mate ooreenstem met huidige
nege provinsies , nl.
[Huidige name]
Wes-Kaapland (tans Wes-Kaap en dele van Noord-Kaap) [Wes-Kaap]
Noord-Kaap (dele van Wes-Transvaal en Bophuthatswana) [Noord-Kaap]
Oranje-Vrystaat (Qwaqwa en Bophuthatswana) [Vrystaat]
Veral streke 4, 5 en 7 het die GROOTSTE BEHOEFTE gehad aan ontwikkeling, omdat daar nog soveel
werkloosheid geheers het. Om te kan ontwikkel, moes
werksgeleenthede geskep en mense
in diens geneem word sodat hulle in die lewe kon vorder en geld verdien om noodsaaklike lewensmiddele te bekom. (Wat is na jou mening nodig om werksgeleenthede te skep? Waarom deel die regering nie liewer geld uit aan die armes nie? Jy moet ‘n sinvolle antwoord hierop kan gee om te kan deel hê aan die beplanning vir die toekoms).
Kaart van RSA met ontwikkelingskerne
Tweede stap: Ontwikkeling van gebiede/dorpe
Nou beweeg ons nader aan spesifieke middelpunte van ontwikkeling wat reeds bestaan.
Dit is belangrik om hierdie gebiede te ken, ook omdat die ontwikkeling ‘n invloed het op die lewenswyse en lewenskwaliteit van die mense in daardie omgewings (Gee voorbeelde, en vra jouself af of dit saak maak).
Doen nou navorsing oor ontwikkeling en bedrywighede in
gebiede/dorpe wat as kerne van ‘n bepaalde streek beskou word. Sluit die volgende in:
Groot stedelike gebiede, bv. vier hoofnywerheidstreke. Besluit eers watter gebiede jy wil bestudeer, en waarom. Kry dan inligting oor die ligging, geskiedenis, klimaat, natuurlike hulpbronne, nywerhede, boerdery, sakebedrywighede, toerisme en sosiale ontwikkeling of dienste (opvoedingsinrigtings, hospitale, organisasies, sport en ander aktiwiteite) in hierdie gebiede. Hoe herken mens sulke ontwikkelde landskappe? Watter soort leefwyse geniet mense daar, en wat ken hulle glad nie? Waarom? Verkies jy om in ‘n stedelike en ontwikkelde gebied te woon? Waarom?
Dekonsentrasiepunte, bv. Atlantis (Kaapstad); Imbali (Durban); Babelegi (Noord van Pretoria). “Dekonsentrasie” beteken dat die middelpunt van aktiwiteite verder uitkring na buite, sodat die kern van ontwikkeling nie meer slegs in die stedelike areas gekonsentreer bly nie. “Konsentreer” beteken dus om te versamel om een punt, en “dekonsentreer” beteken om uit te sprei vanaf een punt. In die taalkunde noem ons dit “teenoorgesteldes”. Jy moet weet hoe om dit in die Aardrykskunde toe te pas. (Dink na oor watter vorme van “teenoorgesteldes” of “kontraste” nog in lande of landstreke voorkom. Dalk wil jy ‘n gedig daaroor skryf of dit in ‘n kunswerk illustreer. Dit kan selfs as ‘n mondeling- of opstelonderwerp in enige van die landstale benut word).
Bespreek nou die groot sentrale nywerheidsontwikkelingspunte, bv. George; Vredenburg-Saldanha; Mafikeng; Queenstown; Richardsbaai; ens.
Gaan na watter ander nywerheidspunte potensiaal het, maar nog nie so ver ontwikkeld is nie. Wat beskou jy as die moontlikhede of potensiaal van hierdie areas? Watter soort hulp sou help om hierdie gebiede verder te ontwikkel? Dink aan dinge soos, goedkoper spoorvervoer, laer elektrisiteitskostes, behuising, geldelike hulp, inisiatief van entrepreneurs, ens.
Derde stap: Ontwikkelingsprogramme
Maak ‘n studie van SNOP – die Streeknywerheids-ontwikkelingsprogram van 1991.
Doelwitte van SNOP :
Meer en wyer streeksontwikkeling word beoog om ‘n groter area sowel as ‘n groter deel van die bevolking te bevoordeel.
Beweeg selfs weg van desentraliseringspunte – ontwikkel die
hele streek sodat almal betrokke raak en die vrugte van ontwikkeling kan pluk.
Verskaf verskillende soorte hulp vir ontwikkelinge soos in Stap 2 genoem.
Stel programme soos die HOP-program in om werkverskaffing, indiensneming en die armoede-probleem aan te spreek (Wat is die HOP-program? Watter sulke inisiatiewe bestaan in jou streek? Die stadsraad behoort daarvan te weet, of jou op die spoor te bring van mense wat kennis dra). Wat is jou mening oor so ‘n program? Kan jy ander soortgelyke ontwikkelingsplanne voorstel? Wat behoort voorkeur te kry in jou streek?
Aktiwiteit 1:
Om inligting op ‘n kaart aan te bring en sodoende sekere afleidings te maak
[lu 1.3]
a) Teken nou die nuwe kaart van Suid-Afrika met die nuwe provinsies hieronder op kalkeerpapier en plaas dit bo-oor die kaart op p. 8. (Die buitelyn van elke kaart moet presies dieselfde grootte wees.)
b) Vergelyk nou die twee ten opsigte van:
die grootte van grondgebiede;
afstand vanaf die groot stedelike gebiede;
c) Maak jou eie afleidings oor die sukses/mislukking van die modelle.
Assessering
Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEK Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en –prosesse te ondersoek.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.3 gevolgtrekkings oor inligting uit bronne soos foto’s, kaarte, atlasse, grafieke en statistiek ontleed en maak [werk met bronne];
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills
hello. autism is a umbrella term. autistic kids have different disorder overlapping. for example. a kid may show symptoms of ADHD and also learning disabilities.
before treatment please make sure the kid doesn't have physical disabilities like hearing..vision..speech problem. sometimes these
Jharna
continue..
sometimes due to these physical problems..the diagnosis may be misdiagnosed.
treatment for autism.
well it depends on the severity.
since autistic kids have problems in communicating and adopting to the environment.. it's best to expose the child in situations where the child
Jharna
child interact with other kids under doc supervision.
play therapy.
speech therapy.
Engaging in different activities that activate most parts of the brain.. like drawing..painting. matching color board game.
string and beads game.
the more you interact with the child the more effective
Jharna
results you'll get..
please consult a therapist to know what suits best on your child.
and last as a parent. I know sometimes it's overwhelming to guide a special kid.
but trust the process and be strong and patient as a parent.
Jharna
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!