<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Meting en tyd

Lengte

Opvoeders afdeling

Memorandum

1. Lengte van jou bank = cm

Jou eie lengte = cm / m

Breedte van klas = m

Dikte van skryfblok = mm

Lengte van potlood = cm / mm

2. km

3.1 1 000

3.2 1 000

3.3 100

3.4 10

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe te skat, te meet en aan te teken [lu 4.4.3]

Om gebruik te maak van toepaslike meetinstrumente [lu 4.6.3]

Jy weet nou al uit die werk wat ons in graad 4 en 5 afgehandel het dat ons altyd in eenhede meet.

1. Kyk goed na die volgende en voltooi dan die tabel:

  • Sê in watter eenheid sal jy die volgende meet.
  • Skat die lengte.
  • Meet dan die ware lengte.
Eenheid Skatting Werklike lengte
Lengte van jou bank ______________ ______________ ______________
Jou eie lengte ______________ ______________ ______________
Breedte van klas ______________ ______________ ______________
Dikte van skryfblok ______________ ______________ ______________
Lengte van potlood ______________ ______________ ______________

2. In watter eenheid sal jy die afstand tussen jou huis en die skool meet?

_____________________________________________________________________

3. Kom ons toets jou geheue! Kyk of jy die volgende vrae kan beantwoord:

3.1 Hoeveel meter is daar in 1 kilometer?____________________________

3.2 Hoeveel millimeter is daar in 1 meter? ___________________________

3.3 Hoeveel sentimeter is daar in 1 meter?___________________________

3.4 Hoeveel millimeter is daar in 1 sentimeter?_______________________

ONTHOU JY NOG?

Die volgende behoort jy reeds te ken, maar kom ons kyk weer daarna:

km m cm mm

Assessering

Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.4: Dit is duidelik wanneer die leerder twee-dimensionele en drie-dimensionele voorwerpe skat, meet, aantekeninge maak van, vergelyk en orden deur S.I.-eenhede met die geskikte noukeurigheid te gebruik vir:

4.4.3: lengte m.b.v. millimeter (mm), sentimeter (cm), meter (m) en kilometer (km);

Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder gepaste meetinstrumente gebruik (met ‘n begrip vir die beperkings daarvan) tot op geskikte vlakke van noukeurigheid, insluitend:

4.6.3: liniale, meterstokke, maatbande en klikwiele om lengte te meet.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask