<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Getalbegrip

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.1 50 800; 50 750; 50 600

1.2 20 600; 20 800; 21 000; 21 200

1.3 63 726; 62 726; 59 726; 58 726

1.4 69 625; 79 625; 89 625; 99 625

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om getallepatrone te ondersoek en uit te brei [lu 2.1.1]

1. Wanneer ons na getallepatrone kyk, tel ons op of trek ons af om die volgende getal in die ry te vind. Kyk of jy die patroon kan ontdek en vul dan die ontbrekende antwoorde in:

1.1 50 850 ; ____________ ; __________ ; 50 700 ; 50 650 ; ______________

1.2 20 200 ; 20 400 ; ____________ ; ___________ ; __________ ; __________

1.3 ___________ ; ___________ ; 61 726 ; 60 726 ; ___________ ; __________

1.4 49 625 ; 59 625 ; ___________ ; ___________ ; __________ ; __________

Assessering

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder numeriese en meetkundige patrone ondersoek en uitbrei om verwantskappe of reëls te vind, insluitend patrone soos die volgende:

2.1.1 voorgestel in fisiese of diagramvorm.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask