<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Lewe en lewenswyse

Opvoeders afdeling

Memorandum

Geen vrae en antwoorde nie.

Leerder afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om die duisendpoot en honderdpoot met mekaar te vergelyk [lu 2.1]

DUISENDPOTE EN HONDERDPOTE

Ons gaan nie voorbeelde van hierdie diere in besonderhede bestudeer nie. Dit is egter belangrik om te onthou dat hulle ‘n belangrike rol in die ekosisteem speel. Kom ons vergelyk hulle:

Duisendpoot
Honderdpoot
Duisendpote Honderdpote
Liggaamsbou Baie segmente, rond Baie segmente, plat
Getal pote 4 op elke segment 2 op elke segment
Voedsel Verrottende plantmateriaal Insekte, erdwurms en slakke
Waar hulle leef Tussen dooie plantmateriaal op grond Onder ou boomstompe en tussen dooie blare op die grond
Wanneer aktief Bedags Snags

Assessering

Leeruitkomste 2: Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenisvolle inligting onthou: onthou, ten minste, definisies en komplekse feite.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 7. OpenStax CNX. Sep 16, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11078/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask