<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Graad 8

Materie

Module 19

Elemente en verbindings

Elemente

  • Een van die basiese stelle van informasie in die natuurwetenskap is die lys van elemente.
  • Ons noem dit die Periodieke Tabel.
  • Daar is 112 elemente op hierdie tabel, waarvan 90 natuurlik voorkom op ons planeet of, sover aan ons bekend, in die ruimte om ons.
  • Die res is kunsmatig vervaardig in wetenskaplaboratoriums.
  • Die elemente is gerangskik volgens eienskappe soos massa en digtheid, asook hoe hulle chemies met mekaar verbind.

Opdrag

  • Versamel inligting oor Mendeleev (1834-1907) en hoe hy die periodieke tabel saamgestel het.
  • Voeg dit by julle plakkaat van wetenskaplikes deur die eeue.

http://smallfry.dmu.ac.uk/chem/tables

Klasaktiwiteit: Luistervaardighede

[LU 2.2]

Luister met aandag na die onderwyser se verduideliking en voltooi die volgende:

Die Periodieke Tabel

1. Die horisontale lyne staan bekend as

2. Die vertikale lyne staan bekend as

3. Waar op die periodieke tabel kom die metale voor?

4. Watter metale word onder paraffien gestoor? Hoekom?

5. Wat noem ons hierdie metale?

6. Waar op die periodieke tabel kom die nie-metale voor?

7. Watter nie-metaal word onder water gestoor? Hoekom?

8. Waar op die tabel kom die meeste gasse voor? Verduidelik

9. Watter gasse reageer nie op ander stowwe nie?

10. Wat noem ons hierdie groep?

11. Watter gas is die eenvoudigste en die ligste?

12. Watter elemente verkeer by kamertemperatuur in vloeistoffase?

13. Watter element sublimeer?

14. In watter fase verkeer die meeste elemente by kamertemperatuur?

15. Waarom plaas ons bepaalde elemente in dieselfde groep?

Elemente in Simboolvorm

Simbole van elemente

Nr. Naam Simbool Fase by kamer-temperatuur Metaal of nie-metaal Interessante Feit
1 Waterstof
2 Helium
3 Litium
4 Berillium
5 Boor
6 Koolstof
7 Stikstof
8 Suurstof
9 Fluoor
10 Neon
11 Natrium
12 Magnesium
13 Aluminium
14 Silikon
15 Fosfor
16 Swawel
17 Chloor
18 Argon
19 Kalium
20 Kalsium
26 Yster
29 Koper
30 Sink
35 Broom
47 Silwer
82 Lood
80 Kwik
28 Nikkel
92 Uraan
24 Chroom
53 Jodium
27 Kobalt
Goud
  • Dra die name van die elemente en hulle simbole oor na die periodieke tabel op die volgende bladsy.
  • Kleur die tabel in om die verskillende groepe te toon.

PERIODIEKE TABEL

Groepwerk: Vasvra

Enige vrae wat nie beantwoord kan word nie, moet nagevors word.

Skryf die element in die blokkie langsaan neer.

1. Dit gee ‘n verblindende wit lig af as dit brand ( net soos in die “sterretjies” wat jy op jou verjaarsdag by ‘n bekende hamburger restaurant kry). .
2. Die hoofmetaal wat hulle in ruimteskepe en satelliete soos die IRS gebruik. .
3. Die element wat, indien dit met suurstof in aanraking sal kom, roes sal vorm. .
4. Die gas waarmee jy ballonne by partytjies vul sodat hulle kan opstyg. .
5. Die metaal waarvan meeste elektriese geleiers gemaak word. .
6. Die element waarvan die atome die minste elektrone het. .
7. Die waardevolle metaal wat in juweliersware, muntstukke en fotografiese films gebruik word. .
8. Die geel nie-metaal wat in warmbronne en vulkane aangetref word en ‘n groot bydrae maak tot suurreën. Dit kom ook voor in vuurhoutjies en vuurwerke en in baie medisynes. .
9. ‘n Halogeen wat ‘n vloeistof is. .
10. Die onaktiewe gas in gloeilampe. .
11. ‘n Magnetiese metaal wat gebruik word in hitte-bestande legerings. .
12. ‘n Element wat gesonde tande verseker. .
13. Die nie-metaal wat spontaan aan die brand sal slaan as dit met suurstof meng (jy sien dit soms in die aand op die see). .
14. Die element wat die meeste in rekenaars en transistors gebruik word. .
15. Die element wat in swembadreinigers voorkom en wat kieme doodmaak. .
16. Die element wat in alle organiese verbindings voorkom. .
17. Die element wat met ‘n violetlig brand in suurstof. .
18. Metaal waarmee die meeste badkamerkrane bedek word. .
19. Gas wat in buisligte gebruik word. .
20. Gifstof in insekdoders wat ook al deur moordenaars gebruik is (vind uit oor Daisy de Melcker). .
21. Metaal waarvan vensterrame van veral huise by die see, asook koeldrankblikkies, gemaak word. .
22. Die volopste gas in die atmosfeer. .
23. Die edelgas wat met ‘n heldergroen kleur brand. .
24. Die metaalgedeelte van tafelsout. .
25. Metaal waarvan dakbedekkings, asook wasbakke, gemaak word. .
LU 2 AS 2.1

 Het jy geweet? 

Sekere elemente soos

KOOLSTOF

kom in verskillende vorms voor:

diamante

steenkool en die

grafiet in jou potlood!

http://education.jlab.org/itselemental/ele006

http://mineral.galleries.com

Assessering

LU 2

Wetenskaplike Kennis

Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

Dit is bewys as die leerder:

2.1 sinvolle inligting kan onthou;

2.2 inligting in kategorieë kan plaas;

2.3 inligting kan interpreteer;

2.4 kennis kan toepas.

Memorandum

DIE PERIODIEKE TABEL

1. periodes

2. groepe

3. links onder en om die oorgangsblok

4. Li, Na, K – reaktief met waterdamp

5. Alkali-metale

6. Regs onder

7. P – reaktief met suurstof

8. Heelregs

9. Gasse heel regs

10. Edelgasse

11. H

12. Br en Hg

13. Jodium

14. Vaste stof

15. Ooreenkomste in eienskappe

ELEMENTE IN SIMBOOLVORM

Simbole van elemente

Nr Naam Simbool Fase metaal of nie-metaal Interessante Feit
1 Waterstof H G Ligste gas
2 Helium He G Stabiele gas; balonne
3 Litium Li V M
4 Berillium Be V M
5 Boor B V
6 Koolstof C V Alle organiese stowwe
7 Stikstof N G Volopste in atmosfeer
8 Suurstof O G Noodsaaklik respirasie
9 Fluoor F G
10 Neon Ne G Buisligte
11 Natrium Na V M
12 Magnesium Mg V M Brand wit lig
13 Aluminium Al V M Ligte metaal
14 Silicon Si V Sand
15 Fosfor P V Brand spontaan
16 Swawel S V Geel poeier
17 Chloor Cl G Gifgas
18 Argon Ar G
19 Kalium K V M
20 Kalsium Ca V M Tande
26 Yster Fe V M Hemoglobien;roes
29 Koper Cu V M
30 Sink Zn V M
35 Broom Br VL
47 Silwer Ag V M Edelmetaal
82 Lood Pb V M
80 Kwik Hg VL M
28 Nickel Ni V M Muntstukke
92 Uraan U V M Kernreaktors
24 Chroom Cr V M Krane
53 Jodium I V Sublimeer
27 Kobalt Co V Weerornamente
Goud Au V M

GROEPWERK:

VASVRA

1. Mg

2. Titanium

3. Fe

4. He

5. Cu

6. H

7. Ag

8. S

9. Br

10. Ar

11. Co

12. Ca

13. P

14. Si

16. Cl

17. K

18. Cr

19. Ne

20. Sianied

21. Al

22. N

23. Kr

24. Na

25. sink

KLASAKTIWITEIT:

UITKEN VAN METALE EN NIE-METALE

Metale:

Nie-metale:

1. blink, hard

2. goud

3. aanvraag

4. studie van metale

5. allooi

6.

METALE NIE-METALE
hard en blink verkillende kleure; nie hard
plooibaar en smeebaar Bros, breek
gelei hitte Nee
gelei elektrisiteit Nee

7. plooibaar – lang drade uitgerek

smeebaar – dun plate uitgeklop

Questions & Answers

what is mutation
Janga Reply
what is a cell
Sifune Reply
how is urine form
Sifune
what is antagonism?
mahase Reply
classification of plants, gymnosperm features.
Linsy Reply
what is the features of gymnosperm
Linsy
how many types of solid did we have
Samuel Reply
what is an ionic bond
Samuel
What is Atoms
Daprince Reply
what is fallopian tube
Merolyn
what is bladder
Merolyn
what's bulbourethral gland
Eduek Reply
urine is formed in the nephron of the renal medulla in the kidney. It starts from filtration, then selective reabsorption and finally secretion
onuoha Reply
State the evolution relation and relevance between endoplasmic reticulum and cytoskeleton as it relates to cell.
Jeremiah
what is heart
Konadu Reply
how is urine formed in human
Konadu
how is urine formed in human
Rahma
what is the diference between a cavity and a canal
Pelagie Reply
what is the causative agent of malaria
Diamond
malaria is caused by an insect called mosquito.
Naomi
Malaria is cause by female anopheles mosquito
Isaac
Malaria is caused by plasmodium Female anopheles mosquitoe is d carrier
Olalekan
a canal is more needed in a root but a cavity is a bad effect
Commander
what are pathogens
Don Reply
In biology, a pathogen (Greek: πάθος pathos "suffering", "passion" and -γενής -genēs "producer of") in the oldest and broadest sense, is anything that can produce disease. A pathogen may also be referred to as an infectious agent, or simply a germ. The term pathogen came into use in the 1880s.[1][2
Zainab
A virus
Commander
Definition of respiration
Muhsin Reply
respiration is the process in which we breath in oxygen and breath out carbon dioxide
Achor
how are lungs work
Commander
where does digestion begins
Achiri Reply
in the mouth
EZEKIEL
what are the functions of follicle stimulating harmones?
Rashima Reply
stimulates the follicle to release the mature ovum into the oviduct
Davonte
what are the functions of Endocrine and pituitary gland
Chinaza
endocrine secrete hormone and regulate body process
Achor
while pituitary gland is an example of endocrine system and it's found in the Brain
Achor
what's biology?
Egbodo Reply
Biology is the study of living organisms, divided into many specialized field that cover their morphology, physiology,anatomy, behaviour,origin and distribution.
Lisah
biology is the study of life.
Alfreda
Biology is the study of how living organisms live and survive in a specific environment
Sifune
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 8. OpenStax CNX. Sep 12, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11049/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 8' conversation and receive update notifications?

Ask