<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 7   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Gewone breuke

Opvoeders afdeling

Memorandum

10. 2 3 size 12{ { { size 8{2} } over { size 8{3} } } } {} = 40 60 size 12{ { { size 8{"40"} } over { size 8{"60"} } } } {} ; 3 4 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{4} } } } {} = 45 60 size 12{ { { size 8{"45"} } over { size 8{"60"} } } } {} ; 4 5 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{5} } } } {} = 48 60 size 12{ { { size 8{"48"} } over { size 8{"60"} } } } {}

  • a) 0,5 b) 0,25

c) 0,125 d) 0,75

e) 0,55 f) 0,8

g) 0,625 h) 0,875

i) 0,66 j) 0,36

12.3 (1 ÷ 4) + 3 = 3,25

12.4 0,3333333

  • a) 0,6666666

b) 0,4545454

12.6 a) 0, 6 . size 12{ {6} cSup { size 8{ "." } } } {}

b) 0, 4 . 5 . size 12{ {4} cSup { size 8{ "." } } {5} cSup { size 8{ "." } } } {}

  • a) 0,667

b) 0,455

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: breuke [lu 1.9.2, lu 1.10, lu 1.4]

10. KOPKRAPPER!

In ’n kompetisie spring Abdul se dolfyn 2 3 size 12{ { { size 8{2} } over { size 8{3} } } } {} van ’n meter uit die water. Fatima s’n spring 3 4 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{4} } } } {} van ’n meter uit bo die water terwyl Nazir s’n 4 5 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{5} } } } {} van ’n meter bo die water uitspring. Wie se dolfyn het die hoogste gespring?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

11.1 Het jy geweet?

Om gewone breuke na desimale breuke te herlei, maak ons gebruik van ekwivalente breuke.

Bv.
1 × 2
5 × 2
=
2
10
= 0,2

11. 2 Herlei die volgende breuke na desimale breuke:

a) 1 2 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{2} } } } {} ___________________ b) 1 4 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{4} } } } {} ___________________
c) 1 8 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{8} } } } {} ___________________ d) 3 4 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{4} } } } {} ___________________
e) 11 20 size 12{ { { size 8{"11"} } over { size 8{"20"} } } } {} ___________________ f) 4 5 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{5} } } } {} ___________________
g) 5 8 size 12{ { { size 8{5} } over { size 8{8} } } } {} ___________________ h) 7 8 size 12{ { { size 8{7} } over { size 8{8} } } } {} ___________________
i) 33 50 size 12{ { { size 8{"33"} } over { size 8{"50"} } } } {} ___________________ j) 9 25 size 12{ { { size 8{9} } over { size 8{"25"} } } } {} ___________________

12. Onthou jy nog?

As ons bogenoemde met ’n sakrekenaar wil kontroleer, bv. 7 8 size 12{ { { size 8{7} } over { size 8{8} } } } {} moet ons die volgende insleutel: 7 ÷ 8 =

12.2 Kontroleer nou die oefening hierbo (11.2) met behulp van jou sakrekenaar.

12.3 Hoe sal jy 3 en ’n kwart met behulp van ’n sakrekenaar herlei na ’n desimale breuk?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

12.4 Hoe sal 1 3 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{3} } } } {} lyk op ’n sakrekenar?

Sleutel 1 ÷ 3 = in en skryf die antwoord neer: _______________________________

Het jy geweet?

Ons noem ’n breuk soos 0,333333333333 ’n repeterende desimale breuk, en ons skryf dit so: 0, 3 . size 12{ {3} cSup { size 8{ "." } } } {}

12.5

a) Hoe sal twee derdes ( 2 3 size 12{ { { size 8{2} } over { size 8{3} } } } {} ) op die sakrekenaar lyk? _____________________________________________________________________

b) Hoe sal vyf elfdes ( 5 11 size 12{ { { size 8{5} } over { size 8{"11"} } } } {} ) op die sakrekenaar lyk? _____________________________________________________________________

12.6

Gee die kort skryfwyse vir bogenoemde:

a) __________________________________________________________________

b) __________________________________________________________________

12.7

Rond jou antwoorde af tot 3 desimale plekke:

a) __________________________________________________________________

b) __________________________________________________________________

13. TYD VIR SELFASSESSERING

  • Kleur die toepaslike gesiggie by elk van die volgende in:
Ek weet wat rasionale getalle is 1 2 3
Ek kan voorbeelde gee van ’n
egte breuk 1 2 3
onegte breuk 1 2 3
gemengde getal 1 2 3
Ek weet hoe om ekwivalente breuke te bereken 1 2 3
Ek kan breuke na desimale breuke herlei 1 2 3
Ek weet hoe om breuke op ’n sakrekenaar in te sleutel 1 2 3
Ek weet hoe om ’n repeterende desimale breuk aan te toon 1 2 3

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder ekwivalente vorms van die bogenoemde rasionale getalle herken en gebruik;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om berekeninge te doen, insluitend:

1.9.2: die gebruik van ‘n sakrekenaar;

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid daarvan te beoordeel.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask