<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Lewensoriëntering

Graad 9

Fisiese ontwikkeling en beweging: fiksheidspeil en bewegingsvermoë

Module 20

Ontwerp ‘n hindernisbaan

Aktiwiteit 1

Om ’n hindernisbaan te ontwerp en om die vaardighede wat nodig is om die hindernis te voltooi binne ’n sekere tyd vas te stel.

[LU 4.4]

Ontwerp jou eie hindernisbaan op bladsy 7. Maak byskrifte en gebruik ’n sleutel om aan te dui watter tipe vaardighede of fiksheid gaan getoets word. Die volgende spesifikasies moet ingesluit word:

  • Daar moet ten minste een klimaktiwiteit wees.
  • Daar moet ten minste een kruipaktiwiteit wees (tonnel).
  • Jy moet ’n leer gebruik (regop of plat).
  • Jy moet van toue gebruik maak.
  • ’n Bal moet deur die deelnemers vir ten minste 10 m saamgedra word
  • Stel ’n redelike spertyd vas.
  • Verduidelik jou veiligheidsmaatreëls hiernaas.
  • Veiligheidsmaatreëls:

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 4
Liggaamlike Ontwikkeling en Beweging Die leerder is in staat om begrip te toon vir en deel te neem aan aktiwiteite wat beweging en liggaamlike ontwikkeling bevorder.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit word bewys as die leerder:
4.2 eie bewegingsvermoë, insluitend rotasie, balans en evaluasie verfyn en dit saam met dié van die portuurgroep evalueer;
4.3 eie fiksheid beoordeel en persoonlike doel­stellings vir die verbetering daarvan stel;
4.4 ‘n wedstrydplan vir ‘n individuele of spansport krities evalueer en uitvoer;
4.5 verslag doen en ‘n bespreking voer oor sportetiek.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Lewensorientering graad 9. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11064/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask