<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Afrikaans huistaal

Graad 6

Module 8

Leesaktiwiteite

  1. DIE VERMISTE JUWELEKISSIE

Mev. Natalie Haussman is ‘n stralerjakker. Sy was al drie keer getroud. Haar vorige man, mnr. Dieter Haussman, die skatryk nyweraar, het sy verlaat en vir ‘n jaar lank oorsee gaan rondrits. Sy het duur smaak, volg Paryse modes slaafs na en is versot op skuimbaddens, sjampanje en kaviaar. Haar spandabelrigheid het haar egter begin inhaal en deesdae word sy gereeld in die vermeende dwelmhandelaar, Claus von Bodenstein, se geselskap gesien. Sy huur tans die Koninginsuite in die bekende vyfster Maynardville Hotel in Kaapstad. Sy bring ook baie tyd op haar jag, Die Victoria , wat in die Kaapse seiljaghawe voor anker lê, deur. Hier onthaal sy en Claus von Bodenstein van sy berugte vriende. In die Kaapse gesiene kringe word gefluister dat sy ‘n koerier vir kokaïene is.

  1. Ek is seker nadat jy bostaande gedeelte gelees het, jy verskeie “beelde” in jou geestesoog (verbeelding) gevorm het. Gebruik nou taal skeppend en beskryf vir ons (mondelings) wat jy visualiseer.
  2. Visualiseer en beskryf die Koninginsuite
  3. Visualiseer die seiljag Victoria
  4. Visualiseer en beskryf Claus von Bodenstein
LU/AS 5.4.1
  • Die aand van 25 Mei 2002 was daar, volgens mev. Haussman, ‘n inbraak in haar suite en is haar juwelekissie gesteel. Sy is, volgens haar, in haar aantrekkamer oorval en van agter met ‘n marmerbeeldjie oor die kop geslaan. Sy het nie die aanvaller gesien nie. Sy het later haar bewussyn herwin en ontvangs geskakel wat die polisie ontbied het. In haar kamer op ‘n Koning Lodewyk XIV-tafeltjie is twee glase drank gevind, asook ‘n bottel whisky. Daar is ook 500 g kokaïen in ‘n kaslaai gevind. ‘n Swart klapmus, wat mev. Haussman ontken hare is, is op die vloer aangetref.
  • Wat het gebeur? Jy is die speurder. Los die diefstal op. Bestudeer die illustrasie deeglik en stel ‘n polisieverslag saam. Jou verslag sal die volgende opskrifte hê: Saaknommer; Datum van misdaad; Ondersoekbeampte; Lêernommer.
LU/AS 4.1.2

1.2 Die deurwag, mnr. Johan Schwartz, het die dag van die diefstal ‘n verdagte karakter die hotel sien binnegaan, min of meer die tyd toe die diefstal volgens mev. Haussman plaasgevind het. Kom ons veronderstel jy was die deurwag. Kies een van die skurke, knip dit uit en plak ditop ‘n vel papier. Beskryf die karakter so volledig moontlik. Gee aandag aan fynere besonderhede. Bou só ‘n identikit van die krimineel op.

LU/AS 4.1.1
  1. Sersant Jordaan het ook die saak ondersoek en die volgende vrae aan mev. Haussman gestel. Beantwoord die vrae in die direkte woorde soos jy dink mev. Haussman dit beantwoord het. Beantwoord asseblief in volsinne.
  1. “Hoe laat is u in u hotelkamer oorval?”
  2. “Waarmee is u aangeval?”
  3. “Hoe dink u het die aanvaller toegang tot u suite verkry?”
  4. “Saam met wie het u ‘n drankie geniet voordat u aangeval is?”
  5. “Hoekom het u ontvangs geskakel en nie die polisie nie?”
  6. “Aan wie behoort die klapmus wat op die kamervloer lê?”
  7. “Wat word alles saam met u juwelekissie vermis?”
  8. “Is u juwele verseker en vir watter bedrag?”
  9. “Wanneer het u laas met mnr. Claus von Bodenstein kontak gemaak?”
  10. “Ek en my ondersoekspan het kokaïen in u suite gevind. U sal ons na die polisiekantoor moet vergesel. Wil u u regsverteenwoordiger skakel?”
  11. Die antwoorde wat jy neergeskryf het, is die direkte woorde soos mev. Haussman geantwoord het. Mnr. Jordaan se vrae is ook in die direkte rede . Wanneer ons die direkte rede gebruik, is die direkte woorde wat die persoon gesê het, altyd tussen aanhalingstekens . Mev. Haussman het sersant Jordaan geantwoord: “Ek het saam met ‘n vriendin, Mieke Laubser, ‘n drankie geniet.” Die woorde tussen aanhalingstekens is dus mev. Haussman se direkte woorde . As jy bv. ook deel van die ondersoekspan was en later die inligting aan ‘n kollega moet deurgee, sal jy dalk soos volg rapporteer : Mev. Haussman het gesê dat sy saam met haar vriendin, Mieke Laubser, ‘n drankie geniet het. Hier word dus van die indirekte rede gebruik gemaak. Die aanhalingstekens word nou weggelaat.
  12. Skryf nou al die antwoorde (direkte rede) van (a) tot (j) in die indirekte rede oor. Jy was deel van die ondersoekspan en vertel nou aan iemand anders wat mev. Haussman geantwoord het.
  13. Daar is dus twee maniere om te skryf wat iemand anders gesê het. Kyk na die volgende voorbeelde:

Questions & Answers

what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 6. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10995/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask