<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Gee eers vir die leerders los vorms om in tiendes te verdeel, sodat hulle self kan ontdek dat tiendes , net soos derdes en vyfdes bereken en gemeet moet word. Dit is nie net 'n kwessie van vou en weer vou.

Lei hulle om te ontdek dat as hulle eers vyfdes kry, dan kan hulle elke vyfde in die middel deel om tiendes te kry.

Gesels met die leerders oor simetriese vorms . Laat hulle voorwerpe in die klas wat simetries is, identifiseer. Hierna behoort hulle die prent te kan voltooi.

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: getalwaarde [lu 1.1, lu 1.3, lu 1.4, lu 1.5, lu 1.8, lu 1.9, lu 1.10]

  • Watter getalle word deur hierdie diagramme voorgestel?
  • Hier is 9 honderde, 9 tiene en 9 ene. Tel nog 1 ene by die laaste tien.
  • Groepeer die tien en dan die honderd.

Nou is daar _____________________ honderde. Dit is ________________________

  • Voltooi die diagramme:
  • Voltooi die getalleblok:
10 20 30 40 50 60 70 80 90 100
1 10 160 200
210
400
440
510 600
670
710 800
910
  • Wanneer jy horisontaal op die getalleblok beweeg, tel jy in tiene.

780 790 ________ ________ ________ _______ _______ _______ 860

920 930 ________ ________ ________ _______ _______ _______ 1000

950 940 ________ ________ ________ _______ _______ _______ 870

860 850 ________ ________ ________ _______ _______ _______ 780

  • Wanneer jy vertikaal op die getalleblok beweeg, tel jy in honderde.

200 300 ________ ________ ________ _______ _______ _______ 1000

120 220 ________ ________ ________ _______ _______ _______ 920

9650 860 ________ ________ ________ _______ _______ _______ 160

  • Voltooi:
  • Skryf neer al die driesyfergetalle wat jy met die syfers 3, 8 en 9 kan maak:
  • In watter getalle het die 3 die grootste plekwaarde? _____________________
  • In watter getalle het die 9 die kleinste plekwaarde? _____________________
  • Rangskik die getalle van die grootste tot die kleinste:
  • Vul in<,>of = :

650 + 30 ...... 630 + 50

500 + 1 62 ...... 500 + 1 26

348 + 1 00 ...... 200 + 250

730 - 1 1 0 ...... 720 - 1 00

852 - 400 ...... 852 - 452

900 - 500 ...... 900 - 400

  • Gee die ewe getalle vir die olifant en die onewe getalle vir die leeu:

1 1 7 426 853 555 851 504 912 963

404 765 299 510 400 889 668 1000

  • Wat is die verskil tussen die leeu en die beer se massas? _________________
  • Wat is die som van die leeu en die beer se massas? _____________________
  • Hoe dink jy watter dier het 'n groter massa as die beer? __________________
  • Watter soogdier het 'n kleiner massa as die leeu? _______________________
  • Verdubbel al die getalle op die skilpad se dop:
  • Halveer al hierdie getalle:
  • Skryf wat kom 4 plekke voor:

837:_____ 964:_____ 850:_____ 900:_____

802:_____ 903:_____ 892:_____ 1000:_____

  • Skryf wat kom 6 plekke na:

833:_____ 952:_____ 830:_____ 990:_____

824:_____ 974:_____ 899:_____ 993:_____

  • Skryf die getalname:

319: _________________________________________________________________

490: _________________________________________________________________

682: _________________________________________________________________

807: _________________________________________________________________

973: _________________________________________________________________

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 3. OpenStax CNX. Oct 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11129/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask