<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Kuns en kultuur

Graad 5

Uitdrukking en kommunikasie

Module 5

Musiek

Aktiwiteit 1

Om die boodskappe in liedere te identifiseer

[lu 4.3; 4.5]

Lees die lied I’d like to teach the world to sing , luister daarna en sing dit.

I’d like to build the world a home and furnish it with love

Grow apple trees and honey bees and snow-white turtle doves

I’d like to teach the world to sing in perfect harmony

I’d like to hold it in my arms and keep it company

I’d like to see the world for once all standing hand in hand

And hear them echo through the hills for peace throughout the land

That’s the song I hear, let the world sing today

A song of peace that echoes on and never goes away

Put your hand in my hand, Let’s begin today

Put your hand in my hand, Help me find the way.

Voltooi die volgende vraelys:

1. Skryf in jou eie woorde wat die boodskap (of tema) van die lied is.

2. Wat beteken “harmonie”?

3. Wat, volgens die liedjie, kan ons doen om harmonie in die wêreld te bewerkstellig?

4. Wat beteken harmonie in musiek?

5. Wat is die vorm van die lied?

Aktiwiteit 2

Om 'n kletsrym oor 'n spesifieke tema te skep en uit te voer

[lu 4.3; 4.5]

  1. BOU ‘N KIND (Individueel)

S tap 1

Plak ‘n foto van jouself op 'n skoon vel papier of in jou werkboek

en versier met 'n raampie.

S tap 2

Om ‘n huis te bou het ons bakstene nodig – om ‘n kind te bou het ons boustene nodig! Vul ses boustene in wat noodsaaklik is om ‘n kind te bou. Kleur die stene wat wel teenwoordig is in jou lewe met groen in en die res met rooi.

  1. BOU ‘N HELD (Individueel)

Stap 1

Tuiswerk: Bring ‘n prent of foto van ‘n held. Onthou “gewone mense” soos jou ouers kan ook helde wees.

S tap 2

Luister na die opname van Mariah Carey se Hero .

Hier volg ‘n gedeelte van die lirieke.

There's a hero if you look inside your heart

You don't have to be afraid of what you are

There's an answer if you reach into your soul

And the sorrow that you know will melt away

And then a hero comes along with the strength to carry on

And you cast your fears aside and you know you can survive

So when you feel like hope is gone look inside you and be strong

And you'll finally see the truth

In elke mens is daar ‘n held!As ek positief is,is ek ‘n held!

Omkring eers die woorde wat tiperend van ‘n held is.

Vul dan die positiewe boustene in wat nodig is om van jou ‘n held te maak.

Kopieer die onderstaande skets en kleur die stene wat wel deel van jou lewe is met groen in en die res met rooi.

Is jy ‘n held? Hoekom?

  1. BOU ‘N POSITIEWE WÊRELD (groepwerk)

S tap 1

Verdeel in groepe. Elke groep skryf hul eie slagspreuk oor wat ‘n mens kan doen om ‘n meer positiewe wêreld te bou – ‘n wêreld in harmonie. ‘n Bestaande slagspreuk kan ook gebruik word.

S tap 2

Maak ‘n plakkaat van die slagspreuk.

S tap 3

Skep ‘n kletsrym om hierdie boodskap oor te dra.

S tap 4

Dra dit voor aan die klas.

Patrone in kletsrym

Daar is altyd ‘n vers en refrein.

Die Refrein word herhaal – dieselfde woorde!

Patroon: REFREIN; VERS 1; REFREIN; VERS 2; REFREIN; VERS 3; ens.

In kletsrym het die woorde aan die einde van elke reël ‘n sekere patroon!

Dit moet rym!

Ek kan leer
Daar’s geen keer
Ek word slimm er
Ek’s ‘n wenn er
OF
Ek kan leer
en word al slimm er
Daar’s geen keer
ek is ‘n wenn er
Titel:
Refrein:
Vers 1:
Refrein:
Vers 2:
Refrein:

Noem die patrone wat gebruik word:

RYM:

VORM:

Aktiwiteit 3

Om die tema te varieer

[lu 4.3; 4.4; 4.5]

Plak verskillende foto’s van jouself op 'n skoon vel papier of in jou werkboek. Dui op elke foto die veranderinge (variasies van jouself) wat plaasgevind het in jou voorkoms aan, bv. ouderdom, lang/kort hare, blonde/donker hare, kleredrag, sny op wang, ens.

Kopieer die volgende en vul in:

VARIASIES op die lied
Noem drie maniere waarop die tema gevarieer is:
Vandag se uitvoering
Positiewe punte Negatiewe punte
VARIASIES op die rymklets: ___________________ (titel)
Skryf die volgende in Morsekode:
  1. Die klap patroon
  2. Die refrein
Evalueer jouself
swak redelik goed UITSTEKEND
Werk saam met groep
Polsslag volg
Oefen aan party
Luister na opname
Voorstelle gee

Assessering

LU 4

UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE Die leerder is in staat om veelvuldige vorme van kommunikasie en uitdrukking in kuns en kultuur te ontleed en te gebruik.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

MUSIEK (4.3 – 4.5)

  • liedere sing en identifiseer, wat skynbaar dieselfde idee oordra, uit verskillende gemeenskappe, kulture en kontekste;
  • eie komposisies (gedigte en liedjies) gebruik om die aandag op huidige sosiale en omgewingsvraagstukke te vestig;
  • met 'n musikale doel kommunikeer met behulp van die wisselwerking tussen harmonie en toonhoogte (melofoon).

Questions & Answers

where we get a research paper on Nano chemistry....?
Maira Reply
nanopartical of organic/inorganic / physical chemistry , pdf / thesis / review
Ali
what are the products of Nano chemistry?
Maira Reply
There are lots of products of nano chemistry... Like nano coatings.....carbon fiber.. And lots of others..
learn
Even nanotechnology is pretty much all about chemistry... Its the chemistry on quantum or atomic level
learn
Google
da
no nanotechnology is also a part of physics and maths it requires angle formulas and some pressure regarding concepts
Bhagvanji
hey
Giriraj
Preparation and Applications of Nanomaterial for Drug Delivery
Hafiz Reply
revolt
da
Application of nanotechnology in medicine
what is variations in raman spectra for nanomaterials
Jyoti Reply
ya I also want to know the raman spectra
Bhagvanji
I only see partial conversation and what's the question here!
Crow Reply
what about nanotechnology for water purification
RAW Reply
please someone correct me if I'm wrong but I think one can use nanoparticles, specially silver nanoparticles for water treatment.
Damian
yes that's correct
Professor
I think
Professor
Nasa has use it in the 60's, copper as water purification in the moon travel.
Alexandre
nanocopper obvius
Alexandre
what is the stm
Brian Reply
is there industrial application of fullrenes. What is the method to prepare fullrene on large scale.?
Rafiq
industrial application...? mmm I think on the medical side as drug carrier, but you should go deeper on your research, I may be wrong
Damian
How we are making nano material?
LITNING Reply
what is a peer
LITNING Reply
What is meant by 'nano scale'?
LITNING Reply
What is STMs full form?
LITNING
scanning tunneling microscope
Sahil
how nano science is used for hydrophobicity
Santosh
Do u think that Graphene and Fullrene fiber can be used to make Air Plane body structure the lightest and strongest. Rafiq
Rafiq
what is differents between GO and RGO?
Mahi
what is simplest way to understand the applications of nano robots used to detect the cancer affected cell of human body.? How this robot is carried to required site of body cell.? what will be the carrier material and how can be detected that correct delivery of drug is done Rafiq
Rafiq
if virus is killing to make ARTIFICIAL DNA OF GRAPHENE FOR KILLED THE VIRUS .THIS IS OUR ASSUMPTION
Anam
analytical skills graphene is prepared to kill any type viruses .
Anam
Any one who tell me about Preparation and application of Nanomaterial for drug Delivery
Hafiz
what is Nano technology ?
Bob Reply
write examples of Nano molecule?
Bob
The nanotechnology is as new science, to scale nanometric
brayan
nanotechnology is the study, desing, synthesis, manipulation and application of materials and functional systems through control of matter at nanoscale
Damian
Is there any normative that regulates the use of silver nanoparticles?
Damian Reply
what king of growth are you checking .?
Renato
What fields keep nano created devices from performing or assimulating ? Magnetic fields ? Are do they assimilate ?
Stoney Reply
why we need to study biomolecules, molecular biology in nanotechnology?
Adin Reply
?
Kyle
yes I'm doing my masters in nanotechnology, we are being studying all these domains as well..
Adin
why?
Adin
what school?
Kyle
biomolecules are e building blocks of every organics and inorganic materials.
Joe
how did you get the value of 2000N.What calculations are needed to arrive at it
Smarajit Reply
Privacy Information Security Software Version 1.1a
Good
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get the best Algebra and trigonometry course in your pocket!





Source:  OpenStax, Kuns en kultuur graad 5. OpenStax CNX. Sep 23, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10976/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Kuns en kultuur graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask