<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Afrikaans huistaal

Van hier tot daar

Opvoeders afdeling

Memorandum

INLEIDING

Die Graad 2-opvoeder moet voortbou op die werk wat in Graad 1 gedoen is ten opsigte van die Huistaal. Dit is daarom noodsaaklik dat die opvoeder vertroud sal wees met elke leerder se vermoë om die Huistaal te gebruik. ‘n Vertrekpunt moet volgens die leerders se vorderingsverslag, profiel en portefeuljes bepaal word alvorens met Graad 2-modules begin word. Indien nodig moet die nodige aanpassings gemaak word.

Tydskedule

Daar word voorgestel dat ongeveer twee modules per kwartaal voltooi word. Die opvoeder moet haar deur die leerders laat lei aangesien die vinnige werkers gouer deur die modules sal werk terwyl die stadige werkers heelwaarskynlik meer tyd sal nodig hê.

Die bladsye vir die opvoeder wat by elke module aangeheg is, word nie aan die leerders uitgedeel nie.

  • LUISTER, PRAAT, LEES EN SKRYF

Themba en Thandi is baie opgewonde oor die lentedag-feesvieringe wat by die skool gehou gaan word. Almal word aangemoedig om blomme skool toe te bring. Daar word ‘n piekniek, hoedeparade, pannekoekfees, atletiekbyeenkoms en ‘n filmvertoning gehou.

Hierdie aktiwiteite leen hulself tot besprekings oor seisoene, die maak van lenteprente (Lewensoriëntering – Kuns), ‘n eie gedig te skryf, interessante toebroodjies en mariebeskuitjies te maak (Tegnologie), te praat oor gesonde kossoorte en springmielies te maak (Tegnologie).

  • KLANKE EN WOORDBOU

-rg, -rm, -rp, -rf, -rs, -rt en -ts word in konteks aangeleer en leerders speel ‘n klankespeletjie om hierdie klanke te hersien.

  • SKRIF

Die eerste vyf aaneenlopende skrifpatrone en die letters wat by elkeen pas, word aangeleer.

: , , ,
: , , ,
: , , ,
:
:

Leerders afdeling

Inhoud

Woordbou

  • Hierdie woorde eindig met “ts”.
  • Klank die woorde.
  • Lees die woorde.
  • Leer die woorde.
  • Skryf die woorde:

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

  • Maak sinne met die woorde:

..........................................................................................................................................

.......................................................................................................................................... ..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

LU 3.4 LU 4.6 LU 4.7
LU 4.1
  • Lees van . . . . die pannekoekfees
  • Verdeel eers in groepe.
  • Bespreek hoe dink julle het die pannekoekfees by die skool verloop.
  • Elkeen moet ‘n beurt kry om te praat.
  • Hier is ‘n paar idees om julle te help.
  • Skryf nou jou eie storie oor “Ons hou ‘n pannekoekfees.” Dink aan die begin, die middel en die einde.
  • Lees dit weer deur en kyk of jy al die hoofletters en punte onthou het.
  • Lees dit nou aan die klas en vra vir jou maats hoe jy dit kan verbeter.
  • Skryf jou storie oor en voeg die nuwe idees by sodat jou storie interessant is.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 2. OpenStax CNX. Oct 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11132/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 2' conversation and receive update notifications?

Ask