<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
17.2 a) 999,955
18. 0,1818181
0,8181818
0,9999999
Bg. is repeterende breuke
Afgerond is antwoord 1
19.
a) 1
b) 3,3
c) 0,67
d) 4,3
e) 6,4
f) 2,7
g) 3,4
h) 1,25
i) 1,05
j) 6,7
m) 5
n) 8,6
o) 8,2
17. OPTELLING EN AFTREKKING VAN DESIMALE BREUKE:
17.1 Onthou jy nog?
Om desimale breuke op te tel en af te trek, is baie maklik! Ons doen dit presies net soos ons heelgetalle sou optel of aftrek.
Maak net seker dat:
17.2 Bereken:
a) n = 284,523 + 715,432
b) d = 476,897 + 325,486
c) k = 532,298 – 416,549
d) b = 785,361 – 364,562
18. KOPKRAPPER!
Skryf twee elfdes as ’n desimale breuk. Skryf dan nege elfdes as ’n desimale breuk. Tel nou jou twee antwoorde bymekaar.
Jy weet tog dat 2 elfdes plus 9 elfdes = 11 elfdes = een.Hoe verklaar jy jou bogenoemde antwoord?
19. Kom ons kyk hoe vaar jy in jou volgende hoofrekentoets.
a) 0,6 + 0,4 = .................
b) 2,4 + 0,9 = .................
c) 0,27 + 0,4 = .................
d) 5 – 0,7 = .................
e) 3,8 + 2,6 = .................
f) 3,2 – 0,5 = .................
g) 3,45 – 0,05 = .................
h) 3,45 – 2,2 = .................
i) 3,45 – 2,4 = .................
j) 2,65 + 4,05 = .................
k) 4 – 1,02 = .................
l) 0,39 + 0,73 = .................
m) 3,25 + 1,75 = .................
n) 4,9 + 3,7 = .................
o) 12 – 3,8 = .................
Ek het | |
VERBETER | |
DIESELFDE AANTAL ANTWOORDE REG | |
VERSWAK | in my hoofrekentoets. |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir probleme wat die volgende behels, te kies en te gebruik:
1.7.4 optelling, aftrekking.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?