<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Vermenigvuldig - 2×, 4×, 5× en 10× tot 10de veelvoud; (tafels)

Deel - ÷2, ÷4, ÷5 en ÷10 tot die 10de veelvoud. (tafels)

Integreer die ontwerp van die hoedjie (p. 16) en die geskenkpapier (bl. 24) met Tegnologie. Dit kan ook met die hele klas gelyktydig gedoen word.

Met die talle berekeninge met geld en ander hoeveelhede wat die leerders moet doen, behoort hulle bewus te wees van die feit dat Wiskunde ons daagliks omring.

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: getalle [lu 1.1, lu 1.3, lu 1.4, lu 1.5, lu 1.8, lu 1.10, lu 4.2, lu 4.3, lu 5.1]

  • Bonnie en Tommie verjaar 13 Mei. Hulle wil graag weet hoeveel "slapies" nog oor is voordat hulle verjaar.
  • Voltooi die kalender. Gebruik die kalender in die klas of by die huis en maak baie seker dat julle op die regte dag in Januarie begin.
  • Omkring die datum waarop Bonnie en Tommie verjaar op die kalender.
  • Omkring ook vandag se datum. Tel nou hoeveel "slapies" nog oor is. (Onthou, jy kan nie 13 Mei se "slapie" bytel nie.)

Skryf: Daar is nog __________________________________________"slapies" oor.

  • Omkring ook die datum waarop jy verjaar. Verjaar jy voor of na hulle?

Skryf: Ek ____________________________________________________________

  • Omkring die datum waarop Juffrou verjaar. Het sy al klaar verjaar?
  • Bonnie en Tommie het ook vir hulle 'n "week-horlosie" gemaak, want net soos die maande van die jaar, gaan die dae van die week ook om en om.

  • Ken jy die name van die dae in die regte volgorde en kan jy dit skryf?

Sondag, Maandag, Dinsdag, Woensdag, Donderdag, Vrydag,

Saterdag.

  • Voltooi:

1. Daar is ____________________________________________ dae in 'n week.

2. Daar is ___________________ skooldae (weeksdae of werksdae) ) in 'n week.

3. Die eerste dag van die week is ______________________________________

4. Die laaste dag van die week is ______________________________________

5. Hierdie twee dae saam word 'n ______________________________ genoem.

  • Maak 'n * by die dag/dae waarop jy dit doen:
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Sport ______ ______ ______ ______ ______ ______ ______
Tuiswerk ______ ______ ______ ______ ______ ______ ______
Speel ______ ______ ______ ______ ______ ______ ______
T.V. kyk ______ ______ ______ ______ ______ ______ ______
Kerk toe ______ ______ ______ ______ ______ ______ ______
  • Wat doen jy die meeste in 'n week? __________________________________
  • Watter dag is jou bedrywigste dag? __________________________________
  • Gebruik weer jou kalender om die dag en datum in te vul:

Vandag is dit ________________ _____ _________________.

Gister was dit ________________ _____ _________________.

Die skool sluit hierdie kwartaal op _______________ ____ __________.

Kersfees is hierdie jaar op _______________ _____ _______________.

  • Tel op die kalender:

In Januarie is daar vanjaar ________________________________ Vrydae.

In die hele jaar is daar ____________________________________ Sondae.

Die jaar het _____________________________________________ dae.

Is dit vanjaar 'n skrikkeljaar? _______________________________

Hoe weet jy dit? _________________________________________

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 3. OpenStax CNX. Oct 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11129/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask