<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Wiskunde

Graad 5

Gewone breuke en desimale breuke

Module 34

Om breuke te herken

Aktiwiteit 1:

Om breuke (positiewe getalle) te herken, te klassifiseer en voor te stel ten einde hulle te beskryf en te vergelyk [LU 1.3.2]

1. Hoeveel onthou jy nog van dit wat jy oor breuke geleer het in Gr. 4? Kom ons begin met ’n kompetisie - meisies teen seuns! Maak beurte en kyk of julle die volgende vrae kan beantwoord. Jul opvoeder sal sê wie eerste moet antwoord en die nodige punt toeken. (2 punte vir elke korrekte antwoord en 5 punte as die seuns ’n vraag kan beantwoord wat die meisies nie kan nie, en andersom).

1.1 Wat is ’n breuk?

1.2 As ek 2 5 size 12{ { { size 8{2} } over { size 8{5} } } } {} neerskryf, wat noem ek die 2?

1.3 Met watter bewerkingsteken kan jy die — in 2 5 size 12{ { { size 8{2} } over { size 8{5} } } } {} vervang?

1.4 Wat is die funksie / werk van die noemer?

1.5 As ek ’n hele opsny in al hoe meer dele, word elke deel al hoe

1.6 Wat noem ek die 7 as ek 4 7 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{7} } } } {} neerskryf?

1.7 Breuke wat ewe groot is, word .........................................…......... breuke genoem.

1.8 Hoe minder dele die geheel in verdeel word, hoe ..........………............. is die dele.

1.9 Wat is die funksie / werk van die teller?

1.10 Hoe vereenvoudig ons breuke?

Kom ons hersien

  1. ’n Breuk is ’n gelyke deel van ’n hele.

Vier-vyfdes

VIER-VYFDES

Die vier tel met hoeveel gelyke dele ek werk. Dit word die teller genoem.

Die vyf is die noemer en sê in hoeveel gelyke dele die hele verdeel is.

2. Kom ons toets jou kennis nou deur middel van ‘n paar praktiese aktiwiteite. Kyk na die volgende en beantwoord die vrae:

2.1 Kleur die figure in wat halwes aandui:

(a) (b) (c) (d)

2.2 Kleur net dié figure in wat kwarte aandui:

(a) (b) (c)

(d) (e)

2.3 Kleur die figure wat sesdes aandui, netjies in:

2.4 Waarom het jy nie die ander figuur c ingekleur nie?

2.5 Watter breuk is uitgesny in elk van die volgende figure?

i) ii) iii) iv) v) vi)

......................... ......................... .........................

vii) viii) ix) x) xi)

......................... ......................... ......................... ......................... .........................

Aktiwiteit 2:

Om breuke (positiewe getalle) te herken, te klassifiseer en voor te stel ten einde hulle te beskryf en te vergelyk [lu 1.3.2]

Om tabelle te gebruik om data te orden en aan te teken [lu 5.3]

1. In die volgende aktiwiteit gaan ons kyk of jy die breuke kan herken en dan die inligting korrek kan aanteken. Kyk na die figure en voltooi dan die tabel.

A

B

C

D

E

F

G

H

I

J

K

Figuur Aantal gelyke dele Aantal dele ingekleur Breuk ingekleur Aantal dele nie ingekleur Breuk nie ingekleur
A 3 1 1 3 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{3} } } } {} 2 2 3 size 12{ { { size 8{2} } over { size 8{3} } } } {}
B ..................... ..................... ..................... ..................... .....................
C ..................... ..................... ..................... ..................... .....................
D ..................... ..................... ..................... ..................... .....................
E ..................... ..................... ..................... ..................... .....................
F ..................... ..................... ..................... ..................... .....................
G ..................... ..................... ..................... ..................... .....................
H ..................... ..................... ..................... ..................... .....................
I ..................... ..................... ..................... ..................... .....................
J ..................... ..................... ..................... ..................... .....................
K ..................... ..................... ..................... ..................... .....................

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 5. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10993/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask