<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Graad 5

Energie en verandering

Module 34

Die wonderlike eienskappe van water

Aktiwiteit:

Energie en water: om die wonderlike eienskappe van water te kan verduidelik

[lu 1.2.1; 1.3; 2.1]

Waar in die natuur tref ons water aan?

Afleiding uit die diagram: water kom in die natuur as vastestof, vloeistof en gas voor.

Demonstrasie deur die opvoeder om die effek van energie op water te toon:

  1. Benodigdhede:
  • 'n kastrol
  • 'n houer met ysblokkies
  • 'n gasstofie
  • vuurhoutjies
  • ‘n glas
  • Sit die kastrol op die stoof met die ysblokkies daarin. Steek die gasstofie aan en verhit die ys. Wat gebeur?

Die vastestof het na ________________ verander.

  1. Verhit die vloeistof (water) verder. Wat gebeur?

Die vloeistof verander na _______________ .

  1. Wat sal gebeur indien jy aanhou om die water te kook?
  2. Verduidelik die veranderinge wat plaasgevind het deur die volgende woorde te gebruik:

vastestof energie

vloeistof hitte-energie

gas vlamme-energie

deeltjies verdamping

beweeg waterdamp

Wat gebeur as waterdamp afkoel?

Neem 'n droë glas. Vul dit met ysblokkies en laat dit vir 'n rukkie staan. Wat gebeur aan die buitekant van die glas?

Wat het gebeur?

Voltooi:

Die ___________ in die lug het teen die koue oppervlak van die

glas GEKONDENSEER en ___________ gevorm. Dit het gebeur

omdat die deeltjies van die ___________ heelwat ________

verloor het en dus minder beweeg het.

Vang nou die druppels wat teen die glas gevorm het in 'n klein bakkie op en plaas in 'n vrieskas. Wat gebeur?

  • Verfris jou geheue:

Vul in energiebyvoeging of energieonttrekking :

VASTESTOF * VLOEISTOF * GAS

GAS * VLOEISTOF * VASTESTOF

Assessering

LU 1

WETENSKAPLIKE ONDERSOEK Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

1.1 ondersoeke beplan: ‘n lys opstel, met ondersteuning, van bekende situasies en materiale, en ondersoekende vrae opstel:

1.1.1 bydra tot ‘n klaslys van interessante aspekte van die situasie;

1.2 ondersoeke uitvoer en data versamel: instruksies en prosedures uitvoer wat ‘n klein aantal stappe behels:

1.2.1 ‘n eenvoudige werkblad volg om toerusting op te stel en waarnemings te verkry;

1.2.2 waarnemings aanteken deur tekeninge en byskrifte te maak;

1.2.3 met die prosedure aanhou totdat die verskynsel plaasvind of oor ‘n langer tydperk waargeneem kan word (bv. plante groei na die lig wat van ‘n spieël af kom);

1.3 data evalueer en bevindings kommunikeer: verslag doen oor die groep se prosedure en die resultate wat verkry is:

1.3.1 waarnemingsdata aanbied wat met die fokusvraag verband hou.

LU 2

KONSTRUKSIE VAN WETENSKAPKENNIS Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

2.1 betekenisvolle inligting onthou: ten minste eie vlotste taal gebruik om voorwerpe, materiaal en organismes te noem en te beskryf.

2.1.3 sê of energie van een vorm na ‘n ander oorgeskakel kan word.

Memorandum

Demonstrasie deur opvoeder:

2. Die ys smelt; ‘n vloeistof

3. Die water kook en waterdamp word gevorm.

4. Die water kook weg.

5. Ys is water in vastestofvorm; die deeltjies het min energie en beweeg dus min; as dit verwarm word, verskaf die vlam hitte-energie, die deeltjies kry energie by en beweeg van mekaar af weg en die ys smelt en word ‘n vloeistof (water); die vloeistofdeeltjies kry nog meer energie by, hulle beweeg so baie dat hulle ‘n gas vorm (waterdamp). Verdamping vind dus plaas.

‘n Wasem vorm teen die glas. Die deeltjies van die waterdamp in die lug het energie verloor toe hulle met die koue glas in aanraking kom, en hulle het water teen die glas gevorm.

Voltooi:

  • waterdamp; water; waterdamp; energie/hitte-energie.
  • Ys vorm.

Questions & Answers

start new n questions too
Emmaunella Reply
summarize halerambos & holbon
David Reply
the Three stages of Auguste Comte
Clementina Reply
what are agents of socialization
Antonio Reply
sociology of education
Nuhu Reply
definition of sociology of education
Nuhu
definition of sociology of education
Emmaunella
what is culture
Abdulrahim Reply
shared beliefs, values, and practices
AI-Robot
What are the two type of scientific method
ogunniran Reply
I'm willing to join you
Aceng Reply
what are the scientific method of sociology
Man
what is socialization
ogunniran Reply
the process wherein people come to understand societal norms and expectations, to accept society's beliefs, and to be aware of societal values
AI-Robot
scientific method in doing research
ogunniran
defimition of sickness in afica
Anita
Cosmology
ogunniran
Hmmm
ogunniran
list and explain the terms that found in society
REMMY Reply
list and explain the terms that found in society
Mukhtar
what are the agents of socialization
Antonio
Family Peer group Institution
Abdulwajud
I mean the definition
Antonio
ways of perceived deviance indifferent society
Naomi Reply
reasons of joining groups
SAM
to bring development to the nation at large
Hyellafiya
entails of consultative and consensus building from others
Gadama
World first Sociologist?
Abu
What is evolutionary model
Muhammad Reply
Evolution models refer to mathematical and computational representations of the processes involved in biological evolution. These models aim to simulate and understand how species change over time through mechanisms such as natural selection, genetic drift, and mutation. Evolutionary models can be u
faruk
what are the modern trends in religious behaviours
Selekeye Reply
what are social norms
Daniel Reply
shared standards of acceptable behavior by the group or appropriate behavior in a particular institution or those behaviors that are acceptable in a society
Lucius
that is how i understood it
Lucius
examples of societal norms
Diamond
Discuss the characteristics of the research located within positivist and the interpretivist paradigm
Tariro Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 5. OpenStax CNX. Sep 23, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10980/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask