In hierdie hoofstuk sal jy leer hoe om met algebraïese uitdrukkings te werk. Hersiening van vorige faktorisering en vermenigvuldiging van uitdrukkings sal dus nodig wees voordat die nuwe leerstof uitgebrei word vir Graad 10.
Hersiening van vorige werk
Die volgende behoort bekend te wees, maar ons gee 'n paar voorbeelde ter herinnering.
Dele van uitdrukkings
Wiskundige uitdrukkings is soos sinne en elke deel het 'n spesifieke naam. Jy behoort vertroud te wees met die volgende name wat die dele van wiskundige uitdrukkings beskryf.
Naam
Voorbeelde (geskei deur kommas)
term
,
,
,
,
,
uitdrukking
,
koëffisiënte
,
,
,
eksponent (of indeks)
,
grondtal
,
,
konstante
,
,
,
,
,
veranderlike
,
vergelyking
ongelykheid
binomiaal
uitdrukking met twee terme
trinomiaal
uitdrukking met drie terme
Produk van twee binomiale
'n
Binomiaal is 'n wiskundige uitdrukking met twee terme, soos
en
. As hierdie twee binomiale vermenigvuldig word, is die volgende die resultaat:
Vind die produk van
.
.
Die produk van twee identiese binomiale, is bekend as die kwadraat (of vierkant) van binomiale en word geskryf as:
Gestel die twee terme is
en
, dan is hulle produk:
Dit staan bekend as die
verskil van twee kwadrate (of vierkante) .
Faktorisering
Faktorisering is die omgekeerde proses van die uitbreiding van hakies. Byvoorbeeld, as hakies uitgebrei word, word
geskryf as
. Faktorisering sal dus begin met
en eindig met
. In vorige grade het ons gefaktoriseer deur die uithaal van gemeenskaplike faktore en die verskil tussen twee vierkante.
Gemeenskaplike faktore
Faktorisering deur die uithaal van gemeenskaplike faktore, is gebaseer daarop dat daar faktore is wat in al die terme voorkom. Byvoorbeeld,
kan as volg gefaktoriseer word:
Ondersoek: gemeenskaplike faktore
Vind die grootste gemene faktore van die volgende pare terme:
(a)
(b)
(c)
(d)
(e)
(f)
(g)
(h)
(i)
(j)
Verskil van twee kwadrate
Ons het gesien dat:
In
[link] dui die = teken aan dat die twee kante altyd gelyk sal wees. Dit beteken dat 'n uitdrukking in die vorm:
gefaktoriseer kan word as:
Dus,
Byvoorbeeld,
kan geskryf word as
wat die verskil is tussen twee kwadrate. Dus, die faktore van
is
en
.
Evolution models refer to mathematical and computational representations of the processes involved in biological evolution. These models aim to simulate and understand how species change over time through mechanisms such as natural selection, genetic drift, and mutation. Evolutionary models can be u
faruk
what are the modern trends in religious behaviours
shared standards of acceptable behavior by the group or appropriate behavior in a particular institution or those behaviors that are acceptable in a society
Lucius
that is how i understood it
Lucius
examples of societal norms
Diamond
Discuss the characteristics of the research located within positivist and the interpretivist paradigm