1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;
2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;
3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;
4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;
5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;
6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;
7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;
8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;
9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;
10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;
11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en
12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.
Integrasie van Temas:
Inklusiwiteit: Elke leerder in ‘n klas verdien om voor ‘n uitdaging geplaas te word. Spesiale kreatiwiteit werk moet nie slegs aan skrander leerders opgedra word nie. Geleenthede vir uitbreiding, eksperimentering en ontdekking moet aan almal in die klas gebied word. Dit sal leerders aanmoedig om nuwe metodes uit te probeer, om by eweknieë te leer en om risiko’s te neem. Hou klein groepbesprekings oor die werklikheid daarvan om werkopdragte te doen wat ons forseer om te dink.
Praktiese ervaring met halwes en kwarte word gedoen.
Getalbegrip word uitgebrei verder as 200 en telpatrone word beklemtoon.
Leerders word versigtig gelei om die afronding van getalle tot die naaste veelvoud te begryp.
Samestellings van 17, 18 en 20 word bekend gestel.
Getalwaardes en plekwaardes word met diagramme aangeleer.
Die vermenigvuldigingstafels van 10 en 5 word opgebou.
Leerders kan hulle eie patrone ontwerp en speletjies word ingesluit om getalfeite te konsolideer.
Leerders ontwerp diere met vorms deur hulle verbeelding te gebruik.
Leerders afdeling
Inhoud
Aktiwiteit: breuke met vierkante [lu 1.7, lu 1.10, lu 4.1]
Breuke met vierkante
Neem 'n vel papier.
Sorg dat die sye almal ewe lank is.
Hierdie vorm word 'n vierkant genoem.
Vou die vierkant in die helfte. Vou die papier weer oop.
Knip al op die voulyn.
Nou is daar twee stukke papier wat ewe groot is.
Een stuk word 'n halwe genoem.
Twee halwes maak een hele.
Neem 'n ander vierkant.
Vou dit op 'n ander manier in die helfte, bv.
LU 1.7
Breuke met driehoeke en reghoeke
Neem 'n vel papier wat soos 'n driehoek lyk.
Vou dit in die helfte en knip dit op die voulyn.
Merk elke stuk "een halwe".
Twee halwes maak 1 ________________________________________
Doen dieselfde met 'n vel papier wat soos 'n reghoek lyk.
Vou en knip die reghoek op verskillende maniere.
Twee halwes maak 1 ________________________________________
Trek sirkels om die vorms waarvan 1 helfte ingekleur is.
Bacteria doesn't produce energy they are dependent upon their substrate in case of lack of nutrients they are able to make spores which helps them to sustain in harsh environments
_Adnan
But not all bacteria make spores, l mean Eukaryotic cells have Mitochondria which acts as powerhouse for them, since bacteria don't have it, what is the substitution for it?
Assimilatory nitrate reduction is a process that occurs in some microorganisms, such as bacteria and archaea, in which nitrate (NO3-) is reduced to nitrite (NO2-), and then further reduced to ammonia (NH3).
Elkana
This process is called assimilatory nitrate reduction because the nitrogen that is produced is incorporated in the cells of microorganisms where it can be used in the synthesis of amino acids and other nitrogen products
There are nothing like emergency disease but there are some common medical emergency which can occur simultaneously like Bleeding,heart attack,Breathing difficulties,severe pain heart stock.Hope you will get my point .Have a nice day ❣️
_Adnan
define infection ,prevention and control
Innocent
I think infection prevention and control is the avoidance of all things we do that gives out break of infections and promotion of health practices that promote life