<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
H IER VOLG TIEN GESKREWE DOKUMENTE OOR DIE LEWE VAN ‘N SOKKERSTER VAN DURBAN, J OE G REEN.
Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om die verlede en die hede te ondersoek.
Dis duidelik wanneer die leerder
1.2 vrae beantwoord: inligting uit bronne gebruik om vrae te beantwoord.
Die volgende feite kan gebruik word:
Datum | Gebeurtenis |
20-04-74 | Gebore in Durban. |
20-04-81 | Ontvang sokkerbal van ouers toe hy laerskool toe gaan. |
31-02-90 | Word lid van Durbs Wildlewe Klub in hoërskool. |
12-09-90 | Word tydelik uit hoërskool geskors na klasboikot en beskadiging van eiendom. |
01-01-91 | Doen onsuksesvol aansoek vir betrekking by Seereddingsinstituut na hoërskool. |
01-04-91 | Gevangenis toe weens diefstal (tot einde 1992). |
03-02-93 | Ooggetuie by kitsbank-rooftog in Durban. |
19-04-93 | Aangestel as kelner by Beach Club Hotel. |
01-07-93 | Word voorsitter van Beach Boys’ Club, Durban. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Geskiedenis graad 4' conversation and receive update notifications?