<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Maak baie seker dat die leerders nie die voorste getal van ‘n aftrekbewerking herbenoem nie. ( Dit is die rede waarom hulle later probleme ondervind as hulle ‘n bewerking waar ‘n groep van 10 ontbind moet word, kry. )

Voorbeeld: 76 - 12 = ______

Probeer dit!

Gooi 76 tellers, wat in tiene en ene gegroepeer is, in ‘n plastieksak.

Laat ‘n leerder nou 2 kom uithaal.

Vra : Hoeveel is in die sak oor? 74

Wat is gedoen? ( 2 ene is uitgehaal) Skryf : 76 - 2 = 74

Laat ‘n ander leerder nou die 10 kom uithaal.

Vra : Wat is nou oor in die sak? 64

Wat is gedoen? ( 1 tien is uitgehaal) Skryf : 74 - 10 = 64

Om te toets, word eers 10 en dan 2 weer terug in die sak gegooi. Nou is daar weer 76 .

Onthou : Alle bewerkings word nog sonder oordrag of ontbinding van ‘n tien gedoen.

Leerders kan horisontaal of vertikaal werk. Dit is hulle keuse.

Help die leerders net om aan die gang te kom met die ontsyfering van die geheime kode. Hulle moet net begryp dat elke teken ‘n letter van die alfabet voorstel. Los hulle dan om self te probeer.

Moedig almal aan om iets met die kode te skryf, al is dit net hul eie naam.

Dit is ook ‘n geleentheid om uit te vind wie reeds die alfabet ken. Dalk kan dit sommer dien as aansporing om dit te leer.

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: tel in tiene [lu 1.3, lu 1.7, lu 1.8, lu 1.11, lu 2.2,]

  • Skryf die getal en die getalnaam wat by elke letter weg­gelaat is:

A: ______________________________ ______________________________

B: ______________________________ ______________________________

C: ______________________________ ______________________________

D: ______________________________ ______________________________

E: ______________________________

______________________________

F: ______________________________

______________________________

G: ______________________________

______________________________

H: ______________________________

LU 1.3
  • Kyk mooi na: 1 ; 1 1 ; 21 ; 31 ; 41 ; 51 ; 61 ; 71 ; 81 ; 91
  • Skryf nou al die getalle wat onder 5 en 9 moet kom:

5 : 15 ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; 95

9 ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; 99

  • Ons tel in tiene. Begin nou by:

3 ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; 93

  • Tel nou terug in tiene:

93 ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; _____ ; 3

LU 1.11

Bonnie en Tommie het vir hulle "tiene goggas " gemaak. Hulle lyk so:

  • Die twee sirkels wat hulle las, is saam gelyk aan 10 .

3 + 7 = 10 7 + 3 = 10

  • Vul nou die getalle wat weggelaat is op die ander goggas in.
  • Voltooi:

7 en 3

____ en 9

____ en 5

3 en 7

9 en ____

5 en ____

____ en 8

____ en 6

8 en ____

6 en ____

  • Flinkdink!

Dink altyd aan watter twee stukke bymekaar pas!

LU 1.8
  • Help vir Bonnie en Tommie om al die getalle op die kaartjies so vinnig as moontlik bymekaar te tel. Kan jy aan 'n vinnige manier dink? Wys wat jy gaan doen!

  • Al die vrugte aan die bome wat gelyk is aan 10, is ryp. Kleur hulle in sodat Bonnie en Tommie kan weet watter vrugte hulle mag pluk.
LU 1.8
  • Bonnie sê:

Kom ons bou getalsinpatrone met die stukke van die “tiene goggas" wat bymekaar pas .

  • Tommie sê:

Kom ons bou getalsinpatrone met die stukke wat afbreek .

LU 2.2
  • Gebruik jou eie metode om die probleem op te los. Jy mag ook teken.

Verdeel 30 smarties tussen Bonnie, Tommie en hul maat, Terrie, sodat almal ewe veel kry. Hoeveel smarties gaan elkeen kry?

  • Elkeen gaan ___________________________________________________
LU 1.7

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder ken, lees en skryf getalsimbole en -name van 1 tot minstens 1 000;

Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder los praktiese probleme op wat gelyke verdeling en groepering behels en verduidelik die antwoorde, wat sowel eenheidsbreuke as nie-eenheidsbreuke kan insluit (bv. ¼, ¾);

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge kan gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los;

1.8.1 optelling en aftrekking van heelgetalle met minstens 3 syfers;

1.8.2 vermenigvuldiging van minstens 2-syferheelgetalle met 1-syferheelgetalle;

1.8.3 deling van minstens 2-syferheelgetalle deur 1-syferheelgetalle;

1.8.4 skatting;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels;

1.9.1 optelling en aftrekking van getalle tot minstens 50;

1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle met oplossings tot minstens 50;

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse uit tot minstens 1 000 kopieer en brei.

Questions & Answers

what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
cell is the building block of life.
Condoleezza Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 3. OpenStax CNX. Oct 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11129/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask