<< Chapter < Page Chapter >> Page >

KONTROLELYS VIR TAALAKTIWITEIT

Maak ‘n merkie () in die toepaslike kolomme.

Ek het onthou! Ek het vergeet...?
Ek het elke sin met ‘n hoofletter begin.
Ek het die dae van die week se name met hoofletters geskryf.
Ek het die skole se name met hoofletters geskryf.
Ek het die dorpe en stede se name met hoofletters geskryf.
Ek het name en vanne met hoofletters geskryf.
Ek het ‘n punt aan die einde van elke sin geplaas.
Indien ‘n vraag gevra is, het ek ‘n vraagteken gebruik.

[LU 6.1.3]

Jy en ‘n maat ruil nou julle werk met mekaar om. Hoe het jou maat gevaar?

Maak ‘n  in die gepaste kolom.

Glad nie Meer as twee Meer as vier Almal
Die sinne is met hoofletters begin.
Die name van dae, mense, dorpe en skole is met hoofletters geskryf.
Punte is aan einde van die sinne, behalwe (d), geplaas.
‘n Vraagteken is aan die einde van (d) geplaas. (Slegs eerste of laaste kolom).

Assessering

LU 1

LUISTER

Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne ‘n wye verskeidenheid situasies te reageer.

Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen:

1.1 verstaan stories (aan leerders vertel of gelees):

1.1.1 beantwoord letterlike vrae;

1.3 verstaan mondelinge beskrywings:

1.3.3 teken relevante inligting op (soos in ‘n tabel).

LU 3

LEES EN KYK

Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.

Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen:

3.1 toon, op ‘n eenvoudige manier, begrip van die elemente van stories:

3.1.4 let op na die rol wat prente in die skep van betekenis speel (soos: Hoe word ou en jong mense in prente uitgebeeld?)

3.2 toon, op ‘n eenvoudige manier, begrip van sommige elemente van poësie:

3.2.1 woorde wat rym (soos: koning, toring);

3.3 lees vir inligtng:

3.3.3 lees diagramme, grafieke en tabelle (soos ‘n vloeidiagram);

3.3.5 maak, met ondersteuning, ‘n opsomming van ‘n paragraaf (rangskik byvoorbeeld gegewe sinne om ‘n opsomming te vorm);

3.6 lees vir genot en inligting:

3.6.1 lees heelwat fiksie- en nie-fiksie-boeke op ‘n gepaste lees- en taalvlak;

3.7 gebruik naslaanwerke en ontwikkel woordeskat:

3.7.2 demonstreer ‘n leeswoordeskat van ongeveer 2 000 tot 3 500 alledaagse woorde. Indien leerders hul addisionele taal vir leer in ‘n ander leerarea gebruik, behoort hulle na 3 500 woorde te mik.

LU 6

TAALSTRUKTUUR EN -GEBRUIK

Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.

Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen:

6.1 spel bekende woorde korrek:

6.1.3 gebruik hoofletters en skryftekens (kappie, deelteken, koppelteken) in alledaagse woorde;

6.2 gebruik verskillende eenvoudige taalvorme en sinstrukture om mondelings en skriftelik te kommunikeer:

6.2.6 die enkelvoud- en meervoudsvorm, verkleinings-vorm en geslagsvorme van alledaagse woorde (soos: jaar/jare; kind/kinders; hondjie; boompie; oom/tante; mannetjie/wyfie);

6.2.9 determineerders en telwoorde om plek en tyd aan te dui (soos: in, onder, voor, na).

Memorandum

Hierdie modules behels ‘n verskeidenheid aktiwiteite en speletjies wat verband hou met sport. Daar word van leerders verwag om hulle woordeskat uit te brei om aan hierdie aktiwiteite en speletjies deel te neem.

Die samestelling van groepe is baie belangrik sodat daar in elke groep leerders met ‘n goeie kennis van sport is.

Leerders kan woorde in tweetalige woordeboeke naslaan en terselfdertyd woordeboekvaardighede aanleer.

Die opvoeder moet hulp verleen deur begrippe te verduidelik, indien nodig.

Die opvoeder moet vasstel of leerders reeds die hooftelwoorde ken en verstaan voordat hulle die rangtelwoorde leer.

2.

ding held hop kras
spring veld skop gras
manier koei nou kol
plesier / rivier stoei bou / hou vol / rol

3. Mark was eerste . Tembu was tweede . Ben was derde .

eerste
tweede derde
vierde vyfde
sesde sewende
agste negende
tiende elfde
  • een eerste
  • twee tweede
  • drie derde
  • vier vierde
  • vyf vyfde
  • ses sesde
  • sewe sewende
  • ag / agt agste
  • nege neënde / negende
  • tien tiende

5.

(a) Ons netbalspan het verlede Woensdag ‘n wedstryd gespeel.

(b) Ons opponente was die Laerskool Goudland.

(c) Hulle skool is in Sonskyndorp geleë.

(d) Het julle gehoor hoe ver ons gewen het?

(e) Ek moet Tasneem Adams gelukwens.

(f) Sy het uitstekend gevaar en die eindtelling was 12-6 in Mooiheuwels se guns.

Questions & Answers

the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
cell is the building block of life.
Condoleezza Reply
what is cell divisoin?
Aron Reply
Diversity of living thing
ISCONT
what is cell division
Aron Reply
Cell division is the process by which a single cell divides into two or more daughter cells. It is a fundamental process in all living organisms and is essential for growth, development, and reproduction. Cell division can occur through either mitosis or meiosis.
AI-Robot
What is life?
Allison Reply
life is defined as any system capable of performing functions such as eating, metabolizing,excreting,breathing,moving,Growing,reproducing,and responding to external stimuli.
Mohamed
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 5. OpenStax CNX. Sep 04, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10970/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask