<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Uitdaging!

1.1 Maak ’n opname onder jou klasmaats oor wie watter tydskrifte lees en plaas die gegewens in ’n tabel, bv.

Tydskrif Huisgenoot Sarie Rooi Rose Landbouweekblad
Aantal leerders ................. ................ ................. .................

1.2 Stel die inligting deur middel van ’n sirkeldiagram voor.

1.3 Beantwoord die volgende vrae:

a) Watter tydskrif is die gewildste?

b) Watter tydskrif word die minste gelees?

c) Watter tydskrif is JOU gunsteling?

Hoekom?

Aktiwiteit 5:

Om hoofreken te kan doen [lu 1.9]

1. Kom ons kyk of jy op jou vorige hoofrekentoets kan verbeter.

1.1 378 + ............ = 400 1.11 8 5 3 5 size 12{ { { size 8{8} } over { size 8{5} } } - { { size 8{3} } over { size 8{5} } } } {} = ............
1.2 10 004 – 13 = ............ 1.12 2 1 2 3 2 size 12{2 { { size 8{1} } over { size 8{2} } } - { { size 8{3} } over { size 8{2} } } } {} = ............
1.3 16 × 8 × 14 = 8 × ............ × 16 1.13 1 10 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{"10"} } } } {} van 1 m = ............ mm
1.4 9 × ............ = 54 1.14 1 100 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{"100"} } } } {} van 1 m = ............ mm
1.5 ............ × 8 = 56 1.15 (9 × 4) + ............ = 50
1.6 ............ ÷ 7 = 7 1.16 Verdubbel: 309: ............
1.7 ............ ÷ 100 = 12 1.17 Halveer: 507: ............
1.8 4 5 + 3 5 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{5} } } + { { size 8{3} } over { size 8{5} } } } {} = ............ 1.18 4 5 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{5} } } } {} van 550 = ............
1.9 2 8 + 1 4 size 12{ { { size 8{2} } over { size 8{8} } } + { { size 8{1} } over { size 8{4} } } } {} = ............ 1.19 3 8 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{8} } } } {} van 480 = ............
1.10 5 6 + 3 6 size 12{ { { size 8{5} } over { size 8{6} } } + { { size 8{3} } over { size 8{6} } } } {} = ............ 1.20 6 7 size 12{ { { size 8{6} } over { size 8{7} } } } {} van 630 = ............

KOPKRAPPER!

Wie is ek?

a) As jy my van 1 2 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{2} } } } {} aftrek, het jy 3 8 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{8} } } } {}

b) As jy my in sesdes sny, het jy 24 6 size 12{ { { size 8{"24"} } over { size 8{6} } } } {}

c) As jy my verdubbel, het jy 4 1 2 size 12{4 { { size 8{1} } over { size 8{2} } } } {}

d) As jy my halveer, het jy 2 1 12 size 12{2 { { size 8{1} } over { size 8{"12"} } } } {}

  1. As jy 3 4 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{4} } } } {} van my bereken, kry jy 12

Aktiwiteit 6:

Om probleme in konteks op te los [lu 1.6.1]

rdeel in groepe van drie. Onthou om die oplossings eers met mekaar te bespreek en dit dan netjies skriftelik te doen.

1. Mev. Mvusi koop 7 meter materiaal. As sy vir elkeen van haar 4 kinders ‘n vrolike kussing vir hul kamers maak, hoeveel meter materiaal kan sy vir elkeen gebruik? (Die kussings is almal ewe groot.) Gee jul antwoord as ‘n breuk.

2. Mnr. Muruvan koop 9 stukke wors wat hy gelykop tussen hom, sy vrou en hul 5 kinders wil verdeel. Watter breuk van die wors sal elkeen kry?

3. Oupa Ben wil graag R30 gelykop tussen sy 4 kleinkinders verdeel. Watter bedrag sal elkeen kry?

Aktiwiteit 7:

Om ‘n sakrekenaar te gebruik om berekeninge te doen [lu 1.10.5]

1. Dit is belangrik dat ons sal weet hoe om gewone breuke op ‘n sakrekenaar in te sleutel. Dit sal ons help om die antwoorde van probleme met breuke sommer in ‘n japtrap te kry!

Het jy geweet?

As jy bv. 5 7 size 12{ { { size 8{5} } over { size 8{7} } } } {} op ’n sakrekenaar wil aandui, moet jy 5 ÷ 7 = insleutel.

1.1 Hoe dui die sakrekenaar die volgende breuke aan? Skryf neer wat jy insleutel.

a) 3 5 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{5} } } } {}

b) 6 7 size 12{ { { size 8{6} } over { size 8{7} } } } {}

c) 5 8 size 12{ { { size 8{5} } over { size 8{8} } } } {}

d) 1 12 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{"12"} } } } {}

e) 3 4 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{4} } } } {}

KOPKRAPPER!

Daar is 7 koeie in ’n kamp. Kamp hulle af met 3 draadheinings sodat elkeen alleen in sy eie klein kampie is.

Dui aan waar jy die drade sal span.

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
Getalle, Verwerkings en VerwantskappeDie leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.1 aan- en terugtel in breuke-intervalle;
1.2 verskeie maniere om getalle neer te skryf deur die geskiedenis heen in verskillende kulture (insluitend plaaslik) beskryf en illustreer;
1.3 die volgende getalle herken en voorstel, sodat dit beskryf en vergelyk kan word:
  • gewone breuke tot minstens twaalfdes;
1.5 ekwivalente vorms van die bogenoemde getalle herken en gebruik, insluitend:
  • gewone breuke met noemers wat veelvoude van mekaar is;
1.6 probleme in kontekste oplos, insluitend kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingskwessies, te bevorder, soos:
  • finansiële kontekste (insluitend koop en verkoop, wins en verlies, en eenvoudige begrotings);
1.8 deur geskikte bewerkings skat en bereken vir die oplossing van probleme in verband met die volgende te kies en gebruik:
  • optel en aftrek van gewone breuke met dieselfde noemer en heelgetalle met gewone breuke (gemengde breuke);
  • bepaling van breuke van heelgetalle wat ook heelgetalle is;
1.9 hoofberekings uitvoer wat die volgende behels:1.9.1 optelling en aftrekking;1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 10 x 10;
1.10 ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:
  • afronding en kompensering;
  • gebruik van ‘n sakrekenaar;
1.11 ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid van oplossings te beoordeel.
LU 2
Patrone, funksies en algebraDie leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.2 verwantskappe of reëls wat waargeneem is in eie woorde beskryf;
2.4 getalsinne skryf om ‘n probleemsituasie te beskryf, insluitend probleme binne kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van menseregte-, sosiale, ekonomiese, kulturele en omgewingsake te bevorder;
2.6 bepaal, deur bespreking en vergelyking, die ekwivalensie van verskillende beskrywings van dieselfde verwantskap of reël wat soos volg voorgestel word:
  • in vloeidiagramme;
  • met getalsinne.
LU 5
DatahanteringDie leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasies te interpreteer en te bepaal.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
5.3 data organiseer en aanteken deur tellings en tabelle te gebruik;
5.5 ‘n verskeidenheid grafieke teken om data (ongegroepeer) voor te stel en te interpreteer, insluitend:
  • ‘n sirkeldiagram.

Memorandum

AKTIWITEIT 1

1. 1.1 1 8 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{8} } } } {}

1.2 3 12 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{"12"} } } } {} = 1 4 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{4} } } } {}

1.3 3 12 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{"12"} } } } {} = 1 4 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{4} } } } {}

1.4 6 10 size 12{ { { size 8{6} } over { size 8{"10"} } } } {} = 3 5 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{5} } } } {}

1.6 1 3 8 size 12{1 { { size 8{3} } over { size 8{8} } } } {}

AKTIWITEIT 2

1.5 1 5 10 size 12{1 { { size 8{5} } over { size 8{"10"} } } } {} = 1 1 2 size 12{1 { { size 8{1} } over { size 8{2} } } } {}

1.

a) 3 10 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{"10"} } } } {} 2 10 size 12{ { { size 8{2} } over { size 8{"10"} } } } {} 2 10 size 12{ { { size 8{2} } over { size 8{"10"} } } } {} 1 10 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{"10"} } } } {} 1 10 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{"10"} } } } {} 1 10 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{"10"} } } } {}

5. Dit is dieselfde.

  1. 10 ; 5

7. 1.7 21 7.2 20

  • 300 7.4 168

AKTIWITEIT 3

1.1 200 ml

  • 1 500 m

1.3 300 g

1.4 5 6 size 12{ { { size 8{5} } over { size 8{6} } } } {}

1.5 2 500 mm

of 2,5 m

of 2 1 2 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{2} } } } {} m

AKTIWITEIT 5

1. 1.1 22 1.11 1

1.2 9 991 1.12 1

1.3 14 1.13 100

1.4 6 1.14 10

1.5 7 1.15 14

1.6 49 1.16 618

1.7 1 200 1.17 253 1 2 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{2} } } } {}

1.8 1 2 5 size 12{ { { size 8{2} } over { size 8{5} } } } {} 1.18 440

1.9 1 2 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{2} } } } {} + 4 8 size 12{ { { size 8{4} } over { size 8{8} } } } {} 1.19 180

1.10 1 2 6 size 12{ { { size 8{2} } over { size 8{6} } } } {} + 1 1 3 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{3} } } } {} 1.20 540

KOPKRAPPER

a) 1 8 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{8} } } } {}

  1. 4
  2. 2 1 4 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{4} } } } {}
  3. 4 1 6 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{6} } } } {}
  4. 16

AKTIWITEIT 7

1.1 a) 3 size 12{ div } {} 5 = 0,6

  1. 6 size 12{ div } {} 7 = 0,8571428
  2. 5 size 12{ div } {} 8 = 0,625
  3. 1 size 12{ div } {} 12 = 0,0833333
  4. 3 size 12{ div } {} 4 = 0,75

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 5. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10993/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask