<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Tegnologie

Graad 8

Strukture

Module 2

Kragte en strukture

Aktiwiteit 1

Kragte en Strukture

  • Strukture gee mee as hulle nie sterk genoeg is om die kragte wat daarop inwerk te weerstaan nie. As jy stil op ‘n stoel sit, is die krag wat jy op die stoel uitoefen staties . As jy op die stoel sit en ry, is die krag in beweging en noem ons dit ‘n dinamiese krag .
    Statiese krag
    Dinamiese krag
  • Die volgende kragte bestaan:
  1. Spanning
  1. Samedrukking
  1. Buiging

  1. Skeerkrag (Shear)

Opdrag 2

  1. Jy het slegs ‘n A4-grootte vel papier om jou potloodblik ongeveer 120 mm van die oppervlak van jou lessenaar te ondersteun. Vou die papier op so ‘n manier dat dit die sterkste moontlike struktuur vorm.
  1. Twee “spacecases” word 250 mm van mekaar af geplaas. Jy het een A4-papier om die sterkste moontlike brug te bou om die ruimte te oorspan. Toets met verskillende gewigte wie se bruggie die sterkste is.

LU 1.3

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
tegnologiese prosesse en vaardighede Die leerder is in staat om tegnologies prosesse en vaardighede eties en verantwoordelikheid toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
ondersoek:1.1 die agtergrondkonteks, die aard van die behoefte, die omgewingsituasie en die mense wat betrokke is wanneer ‘n probleem, behoefte of geleentheid in ‘n nasionaal relevante konteks gegee word ondersoek;
1.3 praktiese toetse in die tegnologiese veld ontwikkel en uitvoer.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Tegnologie graad 8. OpenStax CNX. Sep 13, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11051/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Tegnologie graad 8' conversation and receive update notifications?

Ask