<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Hy wil ook rugby speel.

Hy kan mos die bal ver skop!

Verlede jaar was hy kaptein van sy span.

Hy het die manne geduik en platgetrek.

Hy het deur hulle gehardloop

en drieë gedruk.

Hy het die bal tussen die pale deur geskop!

Hy vee ‘n lastige traan af

wat oor sy wang loop.

“Ek sal maar gaan swem,” dink hy,

“my voet is darem nog te seer

om rugby te kan speel.”

  • Waarom is Themba ongelukkig?
  • Bou die kw woorde en skryf hulle oor.
-aad -aal -as
yl kw -aai
eek -art -aak

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

  • Voltooi die sinne.

1. Juffrou is soms ....................................................................................................

2. Die padda .................................................................................. as dit gaan reën.

3. Gee vir elkeen van die vier ‘n .............................................................................

4. Was die ............................................................................. as jy klaar geverf het.

LU 3.4.2
  • Lees die woorde in die rugbyballe.
  • Kan jy tot by die pale kom?
  • Teken Themba en sy maats wat rugby speel.
LU 3.3.5 LU 4.8
  • Lees en leer die”tw” woorde wat jy in die woordeblok kry.
  • Kleur elkeen in ‘n ander kleur in.
  • Leidrade:
1. Ek het soveel hande.2. Om te stry.3. Een dosyn.4. Tien plus tien.5. Nie seker is nie.6. Presies eenders.
b t w a a l f a o w
i c s h t j k v b s
s t d t w v x n t u
g w f l e w m c p r
r y q u e y z t g d
q f p i l h f w e o
n e b j i a l i k l
o l m m n k z s x j
q r o n g i y h s g
t d u t w i n t i g
e t w e e f p v w x
  • Skryf die geskommelde “dw” woorde korrek oor.

gewrd .............................................................................................................................

aldaw .............................................................................................................................

swada .............................................................................................................................

dnwgi ............................................................................................................................

LU 3.4.2

Gevoelens

  • Lees.
LU 3.3.3
  • Kies die woorde wat Themba se gevoelens die beste beskryf.
  • Skryf hulle en teken ‘n gesig om die gevoelens uit te beeld.
LU 1.3.7 LU 2.4.4

Assessering

Leeruitkomste 1: LUISTER : Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne ‘n wye verskeidenheid situasies te reageer.

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder met genot na kort stories, rympies, gedigte en liedjies uit verskeie kulture luister en begrip toon;

1.3.7 oorsaak en gevolg in ‘n mondelinge teks bepaal.

Leeruitkomste 2: PRAAT : Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.

Assesseringstandaard 2.4: Dit is duidelik wanneer die leerder aan klas- en groepbesprekings deelneem:

2.4.4 sensitiwiteit vir ander se regte en gevoelens toon;

Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.

Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit letters en woorde in langer tekste herken en skep:

3.3.3 klank- en ander woordherkennings- en begripsvaardighede soos kontekstuele leidrade en die maak van voorspellings ten einde ‘n teks te verstaan gebruik;

3.3.5 lettergrepe gebruik om woorde te lees;

Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:

3.4.2 twee- en drieletterkombinasies aan die begin en einde van woorde herken;

Leeruitkomste 4 SKRYF : Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard 4.8: Dit is duidelik wanneer die leerder woorde / sinne / stories illustreer om begrip te toon.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 2. OpenStax CNX. Oct 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11132/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 2' conversation and receive update notifications?

Ask