<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: getalbegrip [lu 1.1, lu 1.3, lu 1.4, lu 1.5, lu 1.6, lu 1.7, lu 1.8, lu 1.1, lu 1.9, lu 1.10, lu 4.2]

Bonnie en Tommie wil graag hulle getalle tot by 2 000 ken voordat hulle volgende jaar na Graad 4 gaan.

  • Gebruik die inligting op die vorige bladsy en vul die afstande hieronder in.
  • Doen dan die 3 verskillende berekeninge met elke afstand.
Afstand Verdubbel 100 km minder Rond af tot naaste 10
  • Voltooi:
1 510 1 520 1 530 1 540 1 550 1 560 1 600
1 610 1 700
1 720 1 790
1 830 1 900
1 950
100 200 300 900
1 400 1 800
  • Watter getalle word deur hierdie diagramme voorgestel:
  • Skryf die getalname:

1 690: _______________________________________________________________

1 804: _______________________________________________________________

1 999: _______________________________________________________________

  • Skryf 12 viersyfergetalle wat jy met 1, 2, 3 en 4 kan maak en omkring die grootste en die kleinste getal:

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

  • Skryf die ewe getalle in die ovaal en die onewe getalle in die reghoek.
  • Kies vir jou 2 ewe getalle en 2 onewe getalle en halveer dit:

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

  • Tel aan:

1 693 1 695 ______ ______ ______ ______ ______ ______

1 780 1 784 ______ ______ ______ ______ ______ ______

1 865 1 875 ______ ______ ______ ______ ______ ______

  • Bonnie en Tommie het hierdie skulpe opgetel. Gebruik die metode wat jy verkies en doen die bewerkings.

Hier is van die klere wat Bonnie en Tommie gaan saamneem see toe.

Bonnie

  • Op hoeveel verskillende maniere kan sy die rompe en die bostukke pas en aantrek? Wys hoe jy dit bereken.

Tommie

  • Op hoeveel verskillende maniere kan hy die broeke en T-hemde pas en aantrek? Wys hoe jy dit bereken.
  • Maak 'n lys van alles wat jy dink wat hulle nog moet inpak. Vertel vir ons hoekom jy so dink.

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

  • Hier is die padkos wat Mamma vir hulle vier beplan.
  • Hoeveel kan elkeen kry?
  • Skryf die gelyke waardes:
  • Bonnie en Tommie het die hele jaar van hulle sakgeld gespaar vir die vakansie. Kom ons tel hoeveel elkeen gespaar het.

Bonnie

Tommie

  • Wie het die meeste gespaar? _______________________________________
  • Bereken die verskil tussen die bedrae wat hulle gespaar het.
  • Bereken die totale bedrag wat hulle gespaar het.

Flinkdink!

  • Bonnie en Tommie staan soggens om halfsewe op.

Hulle skool begin om aguur. Hoeveel tyd het hulle tot hulle beskikking om klaar te maak en betyds by die skool te wees?

Hulle het ______________________________

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel in:

1.1.1 die intervalle aangedui vir graad 2 met toenemende getalomvang;

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder ken, lees en skryf getalsimbole en -name van 1 tot minstens 1 000;

Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder orden, beskryf en vergelyk getalle;

Assesseringstandaard 1.5: Dit is duidelik wanneer die leerder die plekwaarde van syfers in heelgetalle tot minstens 3-syfergetalle herken;

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder geldprobleme oplos wat totale en kleingeld in rand en sent behels, insluitend herleiding tussen rand en sent;

Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder praktiese probleme oplos wat gelyke verdeling en groepering behels en verduidelik die antwoorde, wat sowel eenheidsbreuke as nie-eenheidsbreuke kan insluit (bv. ¼, ¾);

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge kan gebruik om probleme wat die volgende behels;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer;

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:

1.10.1 opbou en afbreek van getalle;

1.10.2 verdubbeling en halvering;

1.10.3 getallelyne;

1.10.4 afronding in tiene.

Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder probleme oplos wat berekeninge met en herleiding behels.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 3. OpenStax CNX. Oct 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11129/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask