<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
4. Eie pogings
5. (a) 202
(b) 485
(c) 8
(d) 8
(e)` 7
(f) 56
(g) 820
(h) 96
(i) 470
(j) 18 400
(k) 40
(l) 64
(m) 10 000
(n) 64
(o) 1 000 000
4. Kopkrapper!
Kan jy ’n vierkant / reghoek / driehoek bou met die volgende 7 tangramstukke?
Trek dit oor op ’n aparte folio, knip dit uit, rangskik die stukke en plak dit dan in die blok hieronder.
5. Kom ons kyk eers hoe vaar jy met “gewone” getalle.
Voltooi die volgende hoofrekentoets so vinnig en akkuraat moontlik:
a) 179 + 23 = _______________
b) 512 – 27 = _______________
c) 9 x _______________ = 72
d) _______________ x 6 = 48
e) 63 ÷ 9 = _______________
f) _______________ ÷ 8 = 7
g) 24 600 ÷ 30 = _______________
h) (60 ÷ 5) x (32 ÷ 4) = _______________
i) 3 x 47 + 7 x 47 = _______________
j) 25 x 184 x 4 = _______________
k) 158 – 130 + 12 = _______________
l) 82 = _______________
m) 1002 = _______________
n) 43 = _______________
o) 1003 = _______________.......
15
Voltooi deur in te kleur:
Ek het _______________ gevaar
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir probleme wat die volgende behels, te kies en te gebruik:
1.7.2: veelvoudige bewerkings met heelgetalle;
1.7.7: eksponente;
Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge doen wat kwadrate van natuurlike getalle tot minstens 10 ² en derdemagswaardes van natuurlike getalle tot minstens 5 ³ behels;
Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid daarvan te beoordeel.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?