<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Maak baie seker dat die leerders nie die voorste getal van ‘n aftrekbewerking herbenoem nie. ( Dit is die rede waarom hulle later probleme ondervind as hulle ‘n bewerking waar ‘n groep van 10 ontbind moet word, kry. )

Voorbeeld: 76 - 12 = ______

Probeer dit!

Gooi 76 tellers, wat in tiene en ene gegroepeer is, in ‘n plastieksak.

Laat ‘n leerder nou 2 kom uithaal.

Vra : Hoeveel is in die sak oor? 74

Wat is gedoen? ( 2 ene is uitgehaal) Skryf : 76 - 2 = 74

Laat ‘n ander leerder nou die 10 kom uithaal.

Vra : Wat is nou oor in die sak? 64

Wat is gedoen? ( 1 tien is uitgehaal) Skryf : 74 - 10 = 64

Om te toets, word eers 10 en dan 2 weer terug in die sak gegooi. Nou is daar weer 76 .

Onthou : Alle bewerkings word nog sonder oordrag of ontbinding van ‘n tien gedoen.

Leerders kan horisontaal of vertikaal werk. Dit is hulle keuse.

Help die leerders net om aan die gang te kom met die ontsyfering van die geheime kode. Hulle moet net begryp dat elke teken ‘n letter van die alfabet voorstel. Los hulle dan om self te probeer.

Moedig almal aan om iets met die kode te skryf, al is dit net hul eie naam.

Dit is ook ‘n geleentheid om uit te vind wie reeds die alfabet ken. Dalk kan dit sommer dien as aansporing om dit te leer.

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: syferpad [lu 1.1, lu 1.6, lu 1.3, lu 1.4, lu 1.10]

  • Hier is die syferpad wat Bonnie en Tommie loop tot by die skool. Volg die pad en vul die getalle in wat weggelaat is.
  • Bonnie en Tommie het geld gebring om lekkers te koop. Kom ons tel die geld in hulle beursies.

Bonnie het ____________________ c.

Tommie het ____________________ c.

________________________ het meer geld as _________________________

Sy het _____________________________c meer as hy.

  • Bonnie koop lekkers vir 20c. Nou het sy nog ......................... c oor.
  • Tommie koop lekkers vir 10c. Nou het hy nog ......................... c oor.
  • Hulle gooi hulle geld bymekaar. Nou het hulle ......................... c altesaam.
  • Hoeveel tiensentstukke het hulle? ......................... .Teken dit. ('n Sirkel met 10c daarin geskryf, is goed genoeg.)
LU 1.1 LU 1.6
  • Flinkdink!
Maak Bonnie se getalle: Maak Tommie se getalle:
1 meer 2 meer 1 minder 2 minder
8 + 1 = .............. 3 + 2 = .............. 7 - 1 = .............. 6 - 2 = ..............
6 + 1 = .............. 7 + 2 = .............. 9 - 1 = .............. 8 - 2 = ..............
2 + 1 = .............. 1 + 2 = .............. 5 - 1 = .............. 4 - 2 = ..............
4 + 1 = .............. 5 + 2 = .............. 6 - 1 = .............. 9 - 2 = ..............
7 + 1 = .............. 4 + 2 = .............. 3 - 1 = .............. 5 - 2 = ..............
3 + 1 = .............. 2 + 2 = .............. 8 - 1 = .............. 3 - 2 = ..............
5 + 1 = .............. 6 + 2 = .............. 4 - 1 = .............. 7 - 2 = ..............
  • Mamma gee vir Bonnie en Tommie elkeen 4 wortels . Teken elkeen se wortels in sy kosblik en voltooi die getalsinne.
  • Getalsinne:
4 + 4 = ......................... 2 viere is ......................... 2 x 4 = .........................
3 + 3 = ......................... 2 drieë is ......................... 2 x 3 = .........................
5 + 5 = ......................... 2 vywe is ......................... 2 x 5 = .........................
2 + 2 = ......................... 2 tweë is ......................... 2 x 2 = .........................
10 + 10 = ......................... 2 tiene is ......................... 2 x 10 = .........................
20 + 20 = ......................... 2 twintigs is ...................... 2 x 20 = .........................
  • Kopkrap!

Bonnie sê: Alle rigtings = 9 Tommie sê: Alle rigtings =12

2 3 4 5
4 3 4
4
LU 1.1 LU 1.10
1 ____ 3 ____ ____ ____ ____ ____ ____ 10
____ 12 ____ ____ ____ ____ ____ ____ ____ ____
____ ____ ____ ____ ____ ____ 27 ____ ____ 30
31 ____ ____ ____ ____ ____ ____ ____ ____ ____
____ ____ ____ 44 ____ ____ ____ ____ ____ 50
  • Soek Bonnie se getalle en vul hulle op die getalleblok in.

sewe; negentien; twee en twintig; vyf en dertig;

nege en veertig; veertien; drie en dertig;

sestien; een en veertig; ag en twintig

  • Tommie se getalle is op die getalleblok ingevul. Help hom om die getal en die getalnaam te skryf, bv. 1 : een

3 : ___________________________

_ _ : ___________________________

_ _ : ___________________________

_ _ : ___________________________

10 : ___________________________

_ _ : ___________________________

_ _ : ___________________________

_ _ : ___________________________

  • Bonnie moet die getalle van die kleinste tot die grootste sorteer en skryf:

5; 40; 18; 36; 29; 45; 33

____ ____ ____ ____ ____ ____ ____

  • Tommie moet syne van die grootste tot die kleinste sorteer en skryf.

46; 26; 13; 24; 1 1; 43 34

____ ____ ____ ____ ____ ____ ____

LU 1.3 LU 1.4
  • Tommie kruip vir Bonnie weg. Help haar om hom te soek. Tel elke keer 3 by en volg die syferpad.

Hoera! Hier is Tommie!

  • Help nou weer vir Bonnie om die pad terug huis toe te kry.

Bonnie en Tommie werk met die rekenaar. Hulle voer getalle in die rekenaar in. Wat kom uit?

  • Voltooi:
  • Daar staan 5 driewiele in die winkel. Hoeveel wiele sien jy?
  • __________ wiele. Teken die wiele soos vir elke driewiel.
LU 1.1

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel in:

1.1.1 die intervalle aangedui vir graad 2 met toenemende getalomvang;

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder ken, lees en skryf getalsimbole en -name van 1 tot minstens 1 000;

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder geldprobleme oplos wat totale en kleingeld in rand en sent behels, insluitend herleiding tussen rand en sent;

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:

1.10.1 opbou en afbreek van getalle;

1.10.2 verdubbeling en halvering;

1.10.3 getallelyne;

1.10.4 afronding in tiene.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 3. OpenStax CNX. Oct 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11129/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask