<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Getalbegrip

Opvoeders afdeling

1.1 Waar

1.2 Waar

1.3 Waar

2.1 2 236 994

2.2 1 198 235 + 469 203

2.3 264 059 = 1 269 055

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om die eienskappe van optelling te herken en te gebruik [lu 1.12.2]

1. Onthou jy nog dat ons in Graad 5 (Module 1) na die eienskappe van optelling gekyk het? Gebruik nou jou kennis!

Werk saam met ‘n maat en vind uit of die volgende waar of onwaar is. Jy mag jou sakrekenaar gebruik:

1.1 2 623 896 + 2 346 213 = 2 346 213 + 2 623 896

____________________________________________________________________

1.2 54 236 + (28 912 + 46 852) = (54 236 + 28 912) + 46 852

____________________________________________________________________

1.3 (128 435 + 239 416) + 1 379 538 = 128 435 + (239 416 + 1 379 538)

____________________________________________________________________

2. Voltooi die volgende sonder ’n sakrekenaar deur net die ontbrekende getalle in te vul:

2.1 456 213 + = 2 236 994 + 456 213

2.2 1 198 235 + (469 203 + 2 069 523) = (____________ + ____________)

+ 2 069 523

2.3 (264 059 + 3 016 438) + 1 269 055 = ____________ + (3 016 438 + ____________)

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.

Assesseringstandaard 1.12: Dit is duidelik wanneer die leerder herken, beskryf en gebruik:

1.12.2: die kommutatiewe, assosiatiewe en distributiewe eienskappe van heelgetalle (leerders behoort in staat te wees om die eienskappe te gebruik sonder om noodwendig die name te ken).

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask