<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 2   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Wiskunde in die wêreld rondom ons

Opvoeders afdeling

Memorandum

Kritieke- en ontwikkelings uitkomste

Die leerders moet uiteindelik kan:

1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;

2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;

3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;

4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;

5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;

6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;

7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;

8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;

9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;

10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;

11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en

12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.

  • Integrasie van Temas:
  • Inklusiwiteit: Wie mag aan sport deelneem? Net spanspelers? Moet almal ‘n kans gegun word? Maak jou eie grafiek om vas te stel watter leerders aan sport deelneem.
  • Sosiale Geregtighede: Vriende moet tyd saam deurbring bv. Hulle speel saam. Bespreek in klein groepies wat jou houding en gedrag moet wees as jy saam met jou maats speel.
  • ‘n Gesonde Omgewing: Waarom is sport belangrik? Bespreek veiligheid by die skool as sport beoefen word.
  • Getalbegrip word uitgebrei tot 50.
  • Tel in 2’e, 3’e, 4’e, 5’e en 10’e
  • Aktiwiteite met die kalender/almanak help die leerders om die maande in die regte volgorde te rangskik en ranggetalle te hersien.
  • Grafiek – ‘n weergrafiek kan voltooi word.
  • Samestellings van 10 word bekend gestel, en baie aktiwiteite word gegee om dit te versterk.
  • Meetaktiwiteite, insluitend vergelykings van hoogte, lengte en breedte, met die relevante woordeskat.
  • Inhoud – liter.
  • Geld - die identifisering van muntstukke en vorms is ingesluit.

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: meting [lu 1.8, lu 1.9, lu 1.10, lu 4.6, lu 4.7]

Mamma skink 4 koppies melk van 1 liter.

Sy skink 3 glase melk van 1 liter.

  • Sy sal ____ liter benodig vir 8 koppies melk.
  • Sy sal ____ liter benodig vir 9 glase.
  • Wys hoe jy uitgevind het
  • Des drink 16 koppies melk per week.
  • Sy ma sal ____ liter melk moet koop.
  • Wys hoe jy uitgevind het.
  • Kyk deur ‘n katalogus en kry ander produkte wat ons per liter koop. Plak hulle agterop dié bladsy.
LU 4.7

Mamma bak botterbroodjies vir ontbyt.

Sy sit 5 botterbroodjies in ‘n pan.

  • Voltooi:
pan/panne 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
botterbroodjies 5 10
  • Hoeveel panne moet sy bak om 40 botterbroodjies te hê?

____ panne

  • Hoeveel botterbroodjies sal sy hê as sy 3 panne bak?

____ botterbroodjies

  • Mamma deel 10 botterbroodjies tussen 2 kinders. Elkeen kry _____________ botterbroodjies.
  • Mamma het 12 botterbroodjies op die bord. Sy gee die helfte vir Ouma. Ouma sal _____ botterbroodjies kry.
  • Mamma pak 8 botterbroodjies op die rakkie om af te koel. Sy kan ____ botterbroodjies op 2 rakkies laat afkoel.
  • Verdubbel hierdie getalle:

6 ____

20 ____

8 ____

5 ____

7 ____

4 ____

9 ____

10 ____

30 ____

LU 1.8 LU 1.9 LU 1.10

Ons kan meet

  • Ek kan die lengte, die wydte en die hoogte van my tafel, die vensterbank, die mat en my stoel meet met voorwerpe soos die volgende:

  • Om die lengte van my tafel te meet, sal ek _________ gebruik.

Ek skat dit sal omtrent __________ lank wees.

Ek het die lengte van my tafel gemeet. Dit is __________.

  • Om die wydte van my boek te meet, sal ek ‘n __________ gebruik.

Ek skat dit sal omtrent __________ wees.

Ek het die wydte van my boek gemeet. Dit is __________.

LU 4.6

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge gebruik om probleme op te los:

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer;

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:

1.10.1 opbou en afbreek van getalle;

1.10.2 verdubbeling en halvering;

1.10.3 gebruik van konkrete apparaat (bv. tellers);

1.10.4 getallelyne;

Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder driedimensionele voorwerpe volgens nie-standaardmate skat, meet, vergelyk en orden;

Assesseringstandaard 4.7: Dit is duidelik wanneer die leerder werk met standaardeenhede.

Questions & Answers

what is variations in raman spectra for nanomaterials
Jyoti Reply
I only see partial conversation and what's the question here!
Crow Reply
what about nanotechnology for water purification
RAW Reply
please someone correct me if I'm wrong but I think one can use nanoparticles, specially silver nanoparticles for water treatment.
Damian
yes that's correct
Professor
I think
Professor
what is the stm
Brian Reply
is there industrial application of fullrenes. What is the method to prepare fullrene on large scale.?
Rafiq
industrial application...? mmm I think on the medical side as drug carrier, but you should go deeper on your research, I may be wrong
Damian
How we are making nano material?
LITNING Reply
what is a peer
LITNING Reply
What is meant by 'nano scale'?
LITNING Reply
What is STMs full form?
LITNING
scanning tunneling microscope
Sahil
how nano science is used for hydrophobicity
Santosh
Do u think that Graphene and Fullrene fiber can be used to make Air Plane body structure the lightest and strongest. Rafiq
Rafiq
what is differents between GO and RGO?
Mahi
what is simplest way to understand the applications of nano robots used to detect the cancer affected cell of human body.? How this robot is carried to required site of body cell.? what will be the carrier material and how can be detected that correct delivery of drug is done Rafiq
Rafiq
what is Nano technology ?
Bob Reply
write examples of Nano molecule?
Bob
The nanotechnology is as new science, to scale nanometric
brayan
nanotechnology is the study, desing, synthesis, manipulation and application of materials and functional systems through control of matter at nanoscale
Damian
Is there any normative that regulates the use of silver nanoparticles?
Damian Reply
what king of growth are you checking .?
Renato
What fields keep nano created devices from performing or assimulating ? Magnetic fields ? Are do they assimilate ?
Stoney Reply
why we need to study biomolecules, molecular biology in nanotechnology?
Adin Reply
?
Kyle
yes I'm doing my masters in nanotechnology, we are being studying all these domains as well..
Adin
why?
Adin
what school?
Kyle
biomolecules are e building blocks of every organics and inorganic materials.
Joe
anyone know any internet site where one can find nanotechnology papers?
Damian Reply
research.net
kanaga
sciencedirect big data base
Ernesto
Introduction about quantum dots in nanotechnology
Praveena Reply
what does nano mean?
Anassong Reply
nano basically means 10^(-9). nanometer is a unit to measure length.
Bharti
do you think it's worthwhile in the long term to study the effects and possibilities of nanotechnology on viral treatment?
Damian Reply
absolutely yes
Daniel
how did you get the value of 2000N.What calculations are needed to arrive at it
Smarajit Reply
Privacy Information Security Software Version 1.1a
Good
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get the best Algebra and trigonometry course in your pocket!





Source:  OpenStax, Wiskunde graad 2. OpenStax CNX. Oct 12, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11127/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 2' conversation and receive update notifications?

Ask