<< Chapter < Page Chapter >> Page >

1.7 Daar is plek vir meer as een mens in ’n Zorb. [W]

1.8 Die rit met ’n Zorb hoef nie in water te eindig nie; dis selfs moontlik dat die hele rit in die water kan plaasvind. [W]

1.9 Die naam vir die Zorb is deur Leonardo da Vinci voorgestel. [O]

1.10 Een van Leonardo da Vinci se ontwerpe het moontlik aanleiding gegee tot die ontstaan van die Zorb. [W]

1.11 Die uiteindelike Zorb is ’n samevoeging van verskillende ontwerpe van twee Nieu-Seelandse ingenieurs. [O]

1.12 Die ontwerpers van die Zorb beplan ’n interessante kompetisie waar deelnemers op verskillende maniere teen mekaar sal meeding. [W]

1.13 Zorb word al as ’n sportsoort erken in Amerika, Brittanje en Europa. [O]

1.14 Zorb is, soos reksprong, bedoel om jou adrenalienvlak op te jaag. [W]

1.15 ’n Zorb kan redelik skadeloos bo-oor mense ry. [W]

  • Die leerders ruil hulle antwoordblaaie onder mekaar uit en kontroleer die antwoorde, waarna die punt (uit 15 of uit 30 – 15 x 2) as ’n persentasie uitgedruk word, waarna u ’n punt uit 4 in die eerste LU/ASS-blok skryf.
  • Wanneer die leerders die teks herlees om daarmee te kan werk, kan u ’n vrywilliger (s) vra om ’n bietjie te gaan navors oor Da Vinci se ontwerpe – op die Internet, in ensiklopedieë, ens. is daar nogal heelwat inligting. U kan dit selfs oorweeg om hierdie vrywilligers hulle bevindings aan die klas te laat kom voordra sodat die hele groep meer weet, en dit dan te assesseer as ’n mondelinge respons op die teks. Dan geld 1.2 net vir die res van die klas.
  • U kan selfs, afhangende van die samestelling en agtergrond van die leerders in u klas, oorweeg om Da Vinci en sy uitvindings ’n hele projek te maak.

Aktiwiteit 2

1. Groepwerk of individueel, u kan ’n punt toeken. Hoofsaak is dat u die leerders moet leer volsinne maak, korrek aanhaal, ens.

(Moontlike) antwoorde

1.1 Twee deurskynende “plastiekballe,” die een binne die ander. Buite-bal het deursnee van net meer as 3 m; binneste een amper 2 m. Tonnel na binneste bal (wat op die een of ander manier “sluit” aangesien Zorb waterdig is).

1.2 Ryer klim met tonnel in binneste bal. Zorb word teen steilte afgerol; ryer kan aan begin “saamstap”, maar soos bal vinniger rol, beland hy teen kant. Rit eindig (gewoonlik) in water.

1.3 Ryer stap aan begin saam met rol van bal, soos bal vinniger rol, word hy teen kant vasgedruk, ervaar dus rol saam met bal. Gelukkig stadig genoeg dat hy nie (kan) naar word. Klim uit nadat bal in water tot stilstand gekom het.

1.4 Lugkussing keer dat jy teen grond stamp/ Zorb is van plastiek/ geen skerp kante/ kan nie uitval.

1.5 metaaldrom en groot trekkerbinneband

1.6 gemakliker rit, professionele ontwerp – (daar is aan ryer se veiligheid gedink)

1.7 eienaardige gevoel (van in die rondte tol, maar nie so erg dat jy wil/kan naar word daarvan

1.8 mense maak geld uit hierdie soort speel-/pretgoed

1.9 van (kleurlose) plastiek gemaak en deursigtig – sal sekerlik blink as son daarop skyn

1.10 “Zorb rol bo-oor mense wat in sy pad lê.”

Aktiwiteit 3

Vir die volgende deel van die oefening moet u leerders se gebruik van die woordeboek assesseer, indien u wel iets wil assesseer. As u nie genoeg VERKLARENDE woordeboeke in die klas/skool het nie, kan u leerders in groepe laat werk. U kan natuurlik ook vooraf afdrukke van die betrokke bladsye maak sodat elke leerder/groep die nodige naslaanbron beskikbaar het.

  • Die woorde wat nageslaan moet word, is by elke opdraggie onderstreep.
  • Maak seker dat die leerders die betekenis kies/aanpas wat wel binne die konteks van die stuk pas.
  • INDIEN U WEL DIE LEERDERS HIER GAAN ASSESSEER, MOET U DIT DUIDELIK STEL DAT U NIE HULLE WOORDESKAT GAAN TOETS NIE, MAAR WEL IN WATTER MATE HULLE ’n WOORDEBOEK KAN GEBRUIK.

Aktiwiteit 4

2. Gee hierdie opdrag vroegtydig aan die leerders deur. Maak asb. gebruik van die tabelle wat u van die Dept. af ontvang het om punte toe te ken.

  • GEBRUIK HIERDIE PUNT VIR DIE LEERDER SE PORTEFEULJE.

Questions & Answers

what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 8. OpenStax CNX. Sep 11, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11037/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 8' conversation and receive update notifications?

Ask