<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Wiskunde

Graad 5

Gewone breuke en desimale breuke

Module 36

Seleksie en gebruik van bewerkings

Aktiwiteit 1:

Om te bereken deur seleksie en gebruik van bewerkings wat geskik is [lu 1.8.3]

Om waargenome verhoudings en reëls in eie woorde te beskryf [lu 2.2]

1. Kyk goed na die volgende probleme en verduidelik aan ‘n maat hoe jy te werk sal gaan om die antwoorde te bereken.

1.1 7 8 3 4 size 12{ { { size 8{7} } over { size 8{8} } } - { { size 8{3} } over { size 8{4} } } } {}

1.2 11 12 2 3 size 12{ { { size 8{"11"} } over { size 8{"12"} } } - { { size 8{2} } over { size 8{3} } } } {}

1.3 5 6 7 12 size 12{ { { size 8{5} } over { size 8{6} } } - { { size 8{7} } over { size 8{"12"} } } } {}

1.4 2 1 2 1 9 10 size 12{2 { { size 8{1} } over { size 8{2} } } - 1 { { size 8{9} } over { size 8{"10"} } } } {}

1.5 3 1 5 1 7 10 size 12{3 { { size 8{1} } over { size 8{5} } } - 1 { { size 8{7} } over { size 8{"10"} } } } {}

1.6 4 1 4 2 7 8 size 12{4 { { size 8{1} } over { size 8{4} } } - 2 { { size 8{7} } over { size 8{8} } } } {}

Bereken dan die antwoorde.

2. Kontroleer jou antwoorde saam met jou maat.

Aktiwiteit 2:

  • Om te bereken deur seleksie en gebruik van bewerkings wat geskik is [LU 1.8.6]
  • Om die gelykwaardigheid en geldigheid van verskillende voorstellings van dieselfde probleem deur vergelyking en bespreking te bepaal [LU 2.6.2]
  • Om waargenome verhoudings en reëls in eie woorde te beskryf [LU 2.2]

1. Ons kan breuke ook soms deur ‘n sirkelgrafiek voorstel. ’n Opname van ‘n Graad 5-klas se buitemuurse bedrywighede is gemaak en die resultate d.m.v. ‘n sirkelgrafiek voorgestel. Kyk of jy dit kan “lees” en voltooi dan die tabel.

Bedrywigheid Netbal Tennis Rugby Koor Skaak Swem
Breuk ........... ........... ........... ........... ........... ...........

2. Dit is belangrik dat ons die sirkelgrafiek en tabel moet kan interpreteer, anders kan ons nie sinvolle afleidings daaruit maak en probleme oplos nie. Werk saam met ’n maat deur die volgende probleem en kyk op hoeveel verskillende maniere ‘n mens dit kan oplos.

As daar 50 leerders in die klas is, hoeveel leerders speel netbal?

2.1 Die vraag is 3 10 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{"10"} } } } {} van 50.

1 10 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{"10"} } } } {} van 50 = 5

3 10 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{"10"} } } } {} van 50 sal dus 15 wees

2.2 Ek moet 3 10 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{"10"} } } } {} van 50 bereken. Ek kry eers 1 10 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{"10"} } } } {} deur die 50 deur 10 te deel.

50 ÷ 10 = 5

As een tiende 5 is, sal 3 tiendes 3 × 5 wees. Daar is dus 15 leerders wat netbal speel.

2.3 Dogters = 3 10 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{"10"} } } } {} van 50

Dus: = (50 ÷ 10) × 3

= 5 × 3

= 15

2.4 3 10 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{"10"} } } } {} van 50 = 3 × 1 10 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{"10"} } } } {} van 50

= 3 × 5

= 15

3. Wat, sou julle sê, is die “reël” vir hierdie “van”-somme?

4. Watter een van die bogenoemde metodes verkies jy?

Hoekom?

5. Kyk weer na die metode by 2.1 en 2.2. Wat merk jy op?

6. Kan jy sê hoeveel leerders in ons voorbeeld by Akt. 1.17 deelneem aan:

rugby? _______ swem? ________

7 Bereken nou:

7.1 7 12 size 12{ { { size 8{7} } over { size 8{"12"} } } } {} van 36

7.2 5 8 size 12{ { { size 8{5} } over { size 8{8} } } } {} van 32

7.3 6 7 size 12{ { { size 8{6} } over { size 8{7} } } } {} van 350

7.4 3 4 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{4} } } } {} van 224

ONTHOU JY NOG?

1 000 m. = 1 liter

1 000 liter = 1 kℓ

1 000 g = 1 kg

1 000 kg = 1 t

1 000 mm = 1 m

1 000 m = 1 km

Aktiwiteit 3:

Om te bereken deur seleksie en gebruik van bewerkings wat geskik is [lu 1.8.6]

1. Kom ons kyk of jy nou die kennis wat jy tot dusver opgedoen het, suksesvol kan toepas. Werk op jou eie en bereken:

1.1 5 leerders deel 1 liter koeldrank. Hoeveel ml koeldrank kry elkeen?

1.2 Zane woon 2 km van die skool af. Hy het reeds 3 4 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{4} } } } {} van die afstand afgelê. Hoe ver het Zane al gestap? (gee jou antwoord in meter)

1.3 Die massa van ’n pak meel is 1 kg. Ma benodig 3 10 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{"10"} } } } {} daarvan vir ’n koek. Wat is die massa van die meel wat sy gaan gebruik?

1.4 Joy koop 3 m materiaal, maar gebruik net 1 6 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{6} } } } {} daarvan vir ’n rokkie.

Watter breuk van die materiaal is nog oor?

Hoeveel materiaal is nog oor?

Aktiwiteit 4:

Om tabelle en getalle te gebruik om data te orden en aan te teken [lu 5.3]

Om ‘n grafiek te trek en te interpreteer [lu 5.5.1]

1. Die volgende is ‘n aktiwiteit vir jou portefeulje.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 5. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10993/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask